Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Dorp skep 'n slegte indruk as jy inry, maar die geskiedenis maak op daarvoor. Ou Kar restaurant se kos is basies, maar baie lekker. Hennie Steyn-brug 'n moet met sonsondergang. Kon nie die konsentrasiekamp opspoor nie."
"It depends on how long your travel distance is. For me it's almost half way, which suits me excellently."
"Ek was net na OVK en die Fat Butcher toe. Verder lyk dit nie baie goed nie."
"'n Heerlike naweekbestemming, die pad na Rosendal is erg verspoel - 'n hoë kar is essensieel."
"Bethulie self het nie veel om te bied nie. Ons het baie lekker by die Ou Kar geëet. Ons was baie teleurgesteld dat die hotel kettings voor die deur gehad het. Ons wou graag die plate en boeke versameling sien."
"As gevolg van die padwerke op die N1, het die trokke die pad na Phillopolis baie beskadig."
"Vriendelikke ontvangs en groet van almal wat ons ontmoet het asook goeie dienste."