Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Didn't do much, was there for business, but the city has a lot of bad roads."
"Was nie lank genoeg in Bethlehem om als te sien nie, maar dit wat ek gesien het was goed."
"Die plaaslike munisipaliteit is glad nie betrokke om die stad in stand te hou nie. Groot maatskappye soos Raubex ens. probeer die stad se Roos-beeld agtermekaar kry. Wateronderbrekings is 'n probleem."
"Uitstekende wegbreek om weer te kan herlaai en die wonder van ons wêreld te ervaar vir enige iemand wat naby genoeg is, of die moeite werd om van ver af te kom. Ek dink Clarens is absoluut enig in sy soort in SA."
"We didn't really have time to explore but there were many interesting places in the town and on the road to Clarens."