Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Die mense van Bloemfontein is wat die plek maak, ongelukkig soos al die stede in die noorde, is daar duidelike verval aan die infrastruktuur te sien, mens moet maar versigtig bestuur."
"Baie kein dorpie, maar beskik oor die nodige klein winkels en lekker restaurante waar jy dit wat kortkom kan aanskaf."
"Clarens is nog 'n juweel in die SA-landskap. Ons het veilig gevoel. Die dorp is besonders skoon."
"Hoofstraat redelik skoon en aangenaam. Verkeer snags op N5 mag dalk soms effe steurend wees."
"Altyd iets nuut om te ontdek. Wens net meeste winkels wil bietjie langer oopbly oor 'n naweek!"
"Verrassend anders as plekke soos Dullstroom en Parys. Winkels het kwaliteit en 'n groot verskeidenheid teen bekostigbare pryse."
"Dit is 'n baie mooi, toeriste dorp. Defnitief 'n moet besoek vir enige iemand wat van die natuur hou."
"Die Boer War Museum is daar en het gaan besoek. Super awesome plek as jy hou van Suid-Afrika se geskiedenis."
"The municipality needs to work harder on improving the town. They know what they need to do."
"It says a market every Saturday but this does not seem to be the case when speaking to the regulars/people that live there. With this being said, they do have events on nearly every weekend."
"Clarens was everything that we expected it to be, very tranquil, artsy and had a lovely vibe."
"As gevolg van Covid en beurtkrag het Parys ook agteruit gegaan. Hopelik hou die toekoms voorspoed in."