Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Clarens is a lovely little town with a lot of character. I felt safe walking in the beautiful park, and there is a wide choice of restaurants on offer for casual and fine dining. There are "car washers" who offer to wash your car for a fee when you park - but not the usual obligatory "car guards" and I never felt pressured or harassed. Bear in mind that supermarket options are limited to just one local shop."
"I wouldn't call Smithfield a travel destination, but it's a convenient half way stop between Gauteng and the Eastern Cape."
"Mooi ou dorpie. Jammer hulle word so afgeskeep. Ons was regtig bly dat ons van die besige N1 afgedraai het. Die pad was baie stil. Hier en daar 'n pothole, maar heel gangbaar en die moeite werd. Ek hoop regtig die plekkie kry meer aandag. Sal beslis weer afdraai. Dit was lekker om daar oor te bly."
"Baie potensiaal, maar daar moet 'n gekonsentreerde poging kom. Ons kom daar as die vakansie net verby is. Van al die belewenisse is net een museum, 'n restaurant en 'n antiekwinkel oop. Die eienaars dink die groot druk en harde werk is verby en nou moet hulle rus. Phillippolis is nie eers 'n toerismebestemming nie, net oornag vir all die reisigers. Kan verander."
"Lovely area for walking and viewing the mountains. All paths clearly marked and well laid out."
"Tsv die slaggate. En die algemene verval is die omgewing. Ons het die Oos-Vrystaat ervaar, lieflik. En die tipiese gebruik van sandsteen in die argitektuur is enig. Sou graag sien dat dit bewaar word."
"Clarens is 'n baie oulike dorpie, die rustigheid en views is to die for! Lekker eetplekkies."
"Restaurante sluit te vroeg in die middag/aand gedurende vakansieseisoen. Clarens as dorp kan doen met 'n netjiese kruidenierswinkel vir selfsorg-vakansiegangers. Die enigste 2 spaza shops waar mens kruideniersware moet aankoop in die dorp is vuil en deurmekaar - nie 'n lekker koopervaring."
"Everything is closed on New Year's Day and no shops for any type of purchase so come prepared. Rather just book into Hillside Lodge, then you will be sorted."
"Moet net nie na Fouriesburg se dorp toe gaan nie, baie teleurgesteld. Ry eerder Clarens toe."
"Dit bly lekker om Clarens te besoek! Altyd iets nuut. Probeer gerus die Platform vir 'n ander soort koffie!"
"Daar is die rivier, oulike restaurante, baie antieke meubelplekke, ens., maar mens sien ook maar die verval soos in enige ander van ons kleiner dorpies."
"Clarens is 'n pragtige dorp in die Oos-Vrystaat met 'n groot verskeidenheid eetplekke en snuisterywinkels. Verskeie besienswaardighede kan tydens dagritte vanaf Clarens besoek word."