Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Ek was 'n bietjie teleurgestel met Reitz, my eerste keer daar, die paaie amper onrybaar en morsig."
"My heel eerste keer in Clarens gewees. Dis beeldskoon, vriendelik, gasvryheid, lekker kuierplek."
"Dit is rerig 'n lekker dorpie vir 'n wegbreek maar raak regtig baie besig en beknop wat goed is vir die besighede so mens werk om die spitstye."
"Die Plaasstoep restaurant was baie vriendelik. Het die heerlikste ontbyt bedien het sommer 2 keer met die fietse soontoe gery net om hul ontbyt te kon geniet met die plaasatmosfeer. Met tuisgebakte brood en al."
"The town is quaint, artsy and beautifully situated in the mountains. Even over peak season, we still felt relaxed, safe and welcomed."
"Dis so hartseer om te sien klein dorpies gaan agteruit. As gevolg van die elektrisiteitsprobleem, was daar geen krag, geen opvangs en geen petrol beskikbaar nie. Dit kan nogals 'n probleem wees."
"A pity about the potholes on the way there (R26), but no reflection on the guesthouse and town. Clarens is a great destination!"
"We went for a walk at the Brandkop Conservancy which was not far from our stay. It was a lovely walk that I would highly suggest to any visitors."
"Fantastiese omgewing. Maar die paaie in die omgewing raak uiters sleg, wat toerisme mag benadeel."
"Wonderlike bestemming vir toeriste, groot verskeidenheid van dinge om te doen. Veilig en vriendelike gemeenskap."
"The southern parts are beautiful but sadly not much available in the towns which just look deserted."