Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3691 resensies.
Bessie P. - 17th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is enig in sy soort, in die mooiste omgewing en altyd baie lekker om 'n blaaskans daar te geniet. Die winkels van Clarens is baie interessant, maar bietjie duur.
Annaline D. - 17th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die pragtige area waarin Clarens gelee is maak dit 'n "moet-besoek-bestemming"!
Jolanda B. - 16th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige, vriendelike toerismedorp.
Hennie B. - 16th June 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Baie slaapplek, die gebied bleik veilig te wees. Alhoewel dit naby aan die snelweg geleë is, is dit steeds 'n rustige omgewing sonder enige merkbare versteurings. Ek het tot dusver nog met elke besigheidsreis in hierdie area oorgebly, en was tot dusver nog nie teleurgesteld oor my besluit nie.
Pieter C. - 14th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Nie so sprokiesagtig sonder sneeu nie: droog en stil in Junie, maar 0 grade C in oggende!
Marthie V. - 13th June 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Sentraal geleë.
Nick B. - 12th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is wonderlik en daar is veskeidenheid dinge om te sien en doen sowel as heerlike eetplekke. Dit is 'n pragtige wêreld en moet besoek word. Daar is ook baie oulike koffieplekke in die hele omgewing. Probeer gerus Die Bus Stop net buite Clarens op pad na die Golden Gate Natuurreservaat.
Elsebie C. - 11th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
A must to visit!
Andre R. - 6th June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n besonder mooi dorpie, ligging en fasiliteite baie goed.
Denzil S. - 5th June 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is goed geleë en kan as toeristebestemming bemark word.
Johan V. - 2nd June 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi, ek gaan baie daarheen.
Velka L. - 1st June 2015
staying in Frankfort, Vrystaat
Goeie waarde vir geld by SAFARI restyurant gehad. Lekker koffie gedrink by Kofi-Kopi.
Susan V. - 29th May 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Alles wat jy nodig het op kort afstand bymekaar sonder om erge verkeer te trotseer! Awesome!
Odette D. - 29th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker wegbreek saam vriende of net saam jou eggenoot.
Anneli V. - 27th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dis 'n tipiese plattelandse dorpie waar alles vroeg toemaak in die week, maar oor naweke lewe kry. Mens gaan egter soontoe vir die pragtige natuurskoon en om weg te kom van die gejaag van die stad. As mens onttrekkingssimptome kry van die stad, is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan rondsnuffel en as dit nie werk nie, is Bethlehem en die Dihlabeng Mall darem nie te ver nie!
Petro S. - 25th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie ou en stylvolle dorpie wat dit 'n baie lekker kuierplekkie maak.
Db P. - 25th May 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Heelwat besienswaardighede in omtrek.
Sam A. - 25th May 2015
staying in Kroonstad, Vrystaat
Die paaie in die dorp is swak en benodig baie herstelwerk.
Glenda V. - 24th May 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Lekker naby aan die Universiteit
Welma R. - 22nd May 2015
staying in Quaggafontein, Vrystaat
Aangename omgewing.
Mariana T. - 22nd May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige plek en het baie potensiaal.
Juhan V. - 21st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie gewild en altyd besig.
Didi B. - 21st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Rustige omgewing weg van die stad se gewoel met al die kunsstalletjies.
Marina O. - 21st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Natuurskoon.
Japie & Wilna M. - 21st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons het die dorpie regtig ten volle geniet. Het net nie 'n inligtingskantoor opgemerk nie. Sou dit waardeer het.
Andre M. - 21st May 2015
staying in Kroonstad, Vrystaat
Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie.
Jeanie D. - 20th May 2015
staying in Riebeeckstad, Vrystaat
Ons het daar oorgeslaap as gevolg van 'n sportbyeenkoms in Welkom.
Fransina K. - 20th May 2015
staying in Vrystaat
Sy eie mooi!
Le-sheil E. - 20th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie mooi plekkie!
Riël D. - 19th May 2015
staying in Warden, Vrystaat
Die NG Kerk gebou op Warden is pragtig en iets besonders!
Bluma C. - 18th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Toeristedorp by uitstek. Verbasend die Afrikaanse diens wat ons ontvang het. Pryse van restaurante in die kol.
Lizette J. - 16th May 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Skoon en netjiese dorp.
Lynn P. - 15th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
A great weekend get-away destination within 3.5 hours of Joburg, stunning scenery and lots of lovely shops and art galleries to explore.
Barbara A. - 15th May 2015
staying in Welkom, Vrystaat
A very pleasant place.
Louis D. - 14th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker, rustige drenteltyd in die Oos-Vrystaat!
Anna-marie C. - 14th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dankie vir 'n wonderlike aand wat ons daar kon oorbly en dat julle ons so tuis laat voel het.
E S. - 12th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlik, my beursie met al ons kaarte, my lisensie en R2000 kontant buite die pub in Clarens op die stoel laat lê, toe ek dit 'n paar uur later ontdek was ek seker ek het alles verloor ... Nie in Clarens nie, iemand het dit opgetel. Weet ongelukkig nie wie nie, feit is ek het dit terug gekry met al my geld, kaarte nes dit was. Baie dankie vir eerlike mense, ek sal Clarens altyd met 'n "feel good" gevoel onthou.
Jaco D. - 12th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Rustige kunstenaarsdorpie vir 'n ontspanne naweek wegbreek.
Estelle P. - 11th May 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
I was off to Clarens, didn't see much of Bethlehem itself.
Ray B. - 10th May 2015
staying in Bethulie, Vrystaat
Interesting museum.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]