Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Parys, Free State

Die Suidwester Gastehuis

"Net jammer oor al die beurtkrag."

Parys, Free State

Schilbach House

"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek en bied verskeie aktiwiteite aan. Die winkels en restuarante is besonders. Parys is self ook baie mooi."

Senekal, Free State

Bloekomsrus

"Soos in die meeste Vrystaatse dorpe is die agteruitgang ongelukkig baie duidelik. Dit is egter 'n pragtige landelike omgewing en heerlike oorslaapbestemming."

Free State

Thanda Tau

"Ons het hier oorgebly op pad Clarens toe. Ons het soveel van die Vrystaat gesien en geleer en kan nie wag om alles wat die Vrystaat bied te kan ervaar nie."

Clarens, Free State

La Bri

"Enige hart en siel se rusplek! Ongelooflik mooi!"

Trompsburg, Free State

Bytenkant Roastery and Rooms

"Arrived late so no additional site seeing opportunities."

Parys, Free State

Casa Cara Resort

"Daar is baie om te sien en te doen in en om Parys. Al die klein winkeltjies en koffieplekke is n fees. Die mense is baie vriendelik en die dorp is netjies."

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Ek dink met Gariep en al die ryk geskiedenis kan dit werk. Nie nou met die geleentheid 'n toeris gewees nie. Ons het net oornag. Dit was 'n motorfietsrit. Reeds vele kere by Gariep en omgewing daarom Bethulie gebruik as oornag om die dorp self te beleef."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Niemand was in Parys as hulle nie die Welkom Kafee se "Big Daddy Burger" geëet het nie en natuurlik met vars slaptjips!"

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Baie oulike dorpie."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"We love the tranquillity of the place. Just needs a proper butcher and supermarket."

Jacobsdal, Free State

Du'Villa B&B

"There was a little restaurant down the road which, although rustic, provided good food."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dit is 'n baie rustige en veilige dorpie om te kom ontspan en van die woelige stadslewe weg te kom. Daar is ook baie interessante winkeltjies om te besoek en heerlike restaurante om by te eet."

Parys, Free State

3023 Kingfisher

"Awesome little town. Lots to see and plenty of shops to explore."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Fantasties, mooi en oulike dorpie."

Welkom, Free State

Miss Molly's Guesthouse

"Not as much to do, but very nice for a scenic breather."

Parys, Free State

Speranza

"Fantastiese dorp."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Lieflike plek. Pragtige toeristedorp."

Bloemfontein, Free State

Aandmuzik Guesthouse

"It's a very nice location to be at and it is near to everything."

Bloemfontein, Free State

Cloud @ 96

"Doen gereeld inkopies in Bloemfontein."

Bloemfontein, Free State

Genesis Self-catering Apartments

"I would definitely recommend it."

Senekal, Free State

Bloekomsrus

"Good for travelers. "

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Wonderlike verblyf en bekostigbaar. "

Bloemfontein, Free State

'n Cherry Lane Selfsorg en B&B

"Soos alle fasiliteite in Suid-Afrika is agteruitgang ongelukkig 'n realiteit. "

Free State

Fly Fishing Paradise

"Die natuur is baie mooi, wees maar versigtig as jy kies waar jy bly, nie als is soos dit lyk nie."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Pragtige omgewing."

Ladybrand, Free State

Cranberry Cottage

"Vir 'n plattelandse dorpie is ek verras. Baie mooi."

Harrismith, Free State

Platberg Self-catering

"Kan 'n pragtige dorp wees, maar strate is nie in stand gehou nie."

Page
Page 92 - Showing 2731 to 2760
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers