Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Hulle kan iets doen omtrent al die potholes in die woongebied."

Clarens, Vrystaat

Bikiberg

"Pragtige, vriendelike dorpie. "

Clarens, Vrystaat

Bikiberg

"Baie oulike dorpie. Ons het ongelukkig net daar oornag, maar sal enige tyd weer daar oorbly."

Petrus Steyn, Vrystaat

Mascot Guesthouse

"Dis die dorp waar ons wortels is. Alles het baie verander. Is bly om te sien daar is nuwe ontwikkelinge. As dit in toeristebestemming kan ontwikkel sal dit vir ons wonderlik wees. Op hierdie stadium is dit egter nog nie daar nie."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Baie pragtig, omdat ons van die kus is, is Clarens beslis 'n belewenis. Klein dorpie met baie om te doen en te sien. Sal definitief weer teruggaan."

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Shocking potholes in the road, pavements overgrown. People in shops, garages are very friendly."

Parys, Vrystaat

Die Suidwester Gastehuis

"Had some delicious meals and watched rugby at a lovely pub. Had some drinks at a waterhole next to the river. Plenty of shops and everybody was very friendly."

Parys, Vrystaat

Speranza

"Parys was nog altyd vir ons 'n heerlike plek om te kuier en oor te bly."

Fouriesburg, Vrystaat

Four Koffie

"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Game Lodge

"Vermy die R26 na Fouriesburg ten alle koste. "

Vrystaat

Riversford

"Shocking roads, dirty, weeds on curbs. "

Bethlehem, Vrystaat

Gemsbok Cottage

"Vriendelike mense."

Bultfontein, Vrystaat

Mielieblaar & Koringaar

"The roads are horrible. I hope the new municipality will do something about that."

Parys, Vrystaat

The Place Boutique Guesthouse

"Baie oulike plekkie met vriendelike mense orals waar jy kom."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Die rivierbesoedeling degradeer die plek geweldig baie. Dit besoedel ook Parys se lieflike kunsuitstallings, eetplekke en ontspanningsgeriewe, veral kunsvlieghengel."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Lekker wegbreek-bestemming."

Bloemfontein, Vrystaat

Kestell Stables

"So jammer, eintlik hartverskeurend, dat dele van Bloemfontein vervalle en onversorg is. Genadiglik is daar wél buurte wat opgeknap word a.g.v. die inwoners se inisiatiewe."

Bloemfontein, Vrystaat

21 On Coetzee

"Bloemfontein seems to be a business hub and the state of the road surfaces is deteriorating."

Fouriesburg, Vrystaat

Mafube Mountain Retreat

"Fouriesburg is surrounded by so many lodges and game farms and resorts. Would like to explore some of them."

Bloemfontein, Vrystaat

Telos @ Reitz

"Ons was verras en baie beïndruk met die restaurante in die omgewing."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"All the flowers (roses and other flowers) were in full bloom in November and it made this town even more beautiful. It's a floral paradise!"

Fauresmith, Vrystaat

Die Rooi Granaat

"Not really a tourist destination. I had a specific reason for visiting the town."

Boshof, Vrystaat

DaCaPo Guesthouse

"Truly depicts the old small town values and feel in our modern society. Very small town with limited facilities compared with the bigger towns, but a lovely place to experience old school hospitality."

Harrismith, Vrystaat

Waaidam Resort

"Dit was ideale oornagpunt vir my van Gauteng na die Suidkus. "

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Dorp gaan vinnig agteruit. Dis vuil, paaie is vervalle."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Pragtige dorpie wat in vergelyking met ander dorpies baie mooi behoue gebly het."

Clarens, Vrystaat

Aspen Guest House

"What a fantastic experience. We will be back to this very vibrant little town. A true gem to discover."

Blad
Blad 95 - Wys 2821 tot 2850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang