Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.
"Baie oulike dorpie. Ons het ongelukkig net daar oornag, maar sal enige tyd weer daar oorbly."
"Dis die dorp waar ons wortels is. Alles het baie verander. Is bly om te sien daar is nuwe ontwikkelinge. As dit in toeristebestemming kan ontwikkel sal dit vir ons wonderlik wees. Op hierdie stadium is dit egter nog nie daar nie."
"Baie pragtig, omdat ons van die kus is, is Clarens beslis 'n belewenis. Klein dorpie met baie om te doen en te sien. Sal definitief weer teruggaan."
"Shocking potholes in the road, pavements overgrown. People in shops, garages are very friendly."
"Had some delicious meals and watched rugby at a lovely pub. Had some drinks at a waterhole next to the river. Plenty of shops and everybody was very friendly."
"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."
"The roads are horrible. I hope the new municipality will do something about that."
"Die rivierbesoedeling degradeer die plek geweldig baie. Dit besoedel ook Parys se lieflike kunsuitstallings, eetplekke en ontspanningsgeriewe, veral kunsvlieghengel."
"So jammer, eintlik hartverskeurend, dat dele van Bloemfontein vervalle en onversorg is. Genadiglik is daar wél buurte wat opgeknap word a.g.v. die inwoners se inisiatiewe."
"Bloemfontein seems to be a business hub and the state of the road surfaces is deteriorating."
"Fouriesburg is surrounded by so many lodges and game farms and resorts. Would like to explore some of them."
"All the flowers (roses and other flowers) were in full bloom in November and it made this town even more beautiful. It's a floral paradise!"
"Truly depicts the old small town values and feel in our modern society. Very small town with limited facilities compared with the bigger towns, but a lovely place to experience old school hospitality."
"What a fantastic experience. We will be back to this very vibrant little town. A true gem to discover."