Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Die beste plek op aarde. Ek sê dit al my lewe lank en my begeerte is om eendag daar te bly."
"Baie mooi plek en plekke om te sien. Dit was heerlik om daar te kon besoek."
"Baie oulike klien dorpie met kunswinkels en restaurante met karakter."
"Mooiste plek in die land. Beslis 'n bestemming vir die avontuurlustige reisiger."
"Sal graag daar wil vakansie hou, het nou net een aand oorgeslaap met ons terugreis."
Great Brak River, Garden Route
A Bit of Home"Awesome plek. Die mense is baie vriendlik. So mooi en skoon. Totaal anders as Gauteng. Sal môre hiernatoe verhuis as ons kon."
"Baie lekker plek om heen te gaan, ongelukkig is daar ook net soveel wat mens in Oudtshoorn kan doen."
"Plettenbergbaai is a lovely holiday destination. Clean with great beaches and lots to do."
Great Brak River, Garden Route
Kontrei BB"Pragtige plek! Die strande is pragtig! Ons het 'n paar lekker restaurante ontdek! Sal beslis terugkom en kom vakansie hou en dalk ook kamp! Baie mooi en asemrowend!"
"Knysna is 'n fantastiese plek om vakansie te hou, die weer is altyd lekker, daar is soveel om te doen in en om Knysna."
"Die hele land moet asb. nie hierheen kom nie - ons is baie besitlik op ons pragtige, rustige, landelike omgewing met sy gasvrye en vriendelike mense!"
"Regtig baie plekkies om te besoek en rond te loop. Die hele dorp is pragtig. Uitkykpunte is die moeite werd om te besoek. Party restaurante is onnodig duur."