Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

George, Tuinroete

VoelFrey

"Die dorp het ons verwagtinge oortref. Als is skoon. Polisie- en verkeerspersoneel is sigbaar, vriendelik en op hulle pos. Die winkels wat ons in die omgewing besoek het, was ook baie goed."

George, Tuinroete

Above Par at Kingswood

"Baie mooi dorp met goeie geriewe."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"George is amazing."

Mosselbaai, Tuinroete

15 Katjiepiering Avenue

"'n Ongelooflike netjiese, skoon dorp met die vriendelikste mense. Het baie tuis gevoel."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beautiful clean town. Well established, was taken aback."

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"We enjoyed The Birds of Eden - well worth a visit."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 61/62

"Die dorp is baie skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Ons is vriendelik en professioneel bedien by alle winkels en eetplekke."

Mosselbaai, Tuinroete

Pinnacle Bay Guesthouse

"One if the greatest places to visit for a holiday."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"'n Golfer se droom en baie sentraal aan al die Oos-Kaap se besienswaardighede."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 602

"Goeie bestemming, netjiese omgewing sonder slaggate. Lekker eetplekke en aktiwiteite waar jy veilig voel."

George, Tuinroete

Dutton's Cove Guesthouse

"We never went to George, we went to Heralds Bay."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Sedgefield in the week is layed back. One can see why their symbol is a tortoise. On a Sunday nothing happens but the vibe on a Saturday is great. There are some great restaurants to dine in and the Spar deli offers a 2 course meal for R75.00 which we took 3days to eat. I always thought Sedgefield was a drive through town but when you come to Myoli beach it's another story. The most amazing beach ever with prehistoric rocks. Very friendly people in Sedgefield."

Knysna, Tuinroete

Knysna Inn

"Daar is so baie om te sien. Kuier lank."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Raak nou baie besig."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"Ons was buite seisoen daar, maar het nogtans die toeristegeriewe geniet. Oorgenoeg om te sien en te doen!"

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 50

"Altyd die beste plek om te gaan."

Witsand, Tuinroete

Unit 205 Breede River Estate

"Witsand is one of those places where you need a boat, the fishing can be amazing but charters are expensive. Overall we like Witsand but if you're not going to fish all day, then make sure you have all the things that's going to keep you busy and make you happy without it. There are a couple of gems in Witsand so make sure you look around."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Mooi, veilig."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie oulike plekkies om te sien."

Mosselbaai, Tuinroete

B30 Alikreukel

"Mosselbaai bevat als wat 'n vakansieganger benodig. Infrastruktuur is nog goed en dorp is skoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Mayfair Farm Cottages

"Baie lekker plekkie om te besoek! Sal beslis weer 'n draai maak."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Pragtige dorpie en goed toegerus."

George, Tuinroete

Danke Ma

"Pragtige dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril Villa 72

"Kuier al jare daar met goeie weer en baie om te doen. Net die verkeer kan erg wees as jy op verkeerde tye op die pad is."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Baie mooi verblyfplekke en genoeg eet- en kuierplekkies. Interessante winkeltjies om oulike snuisterye by uit te snuffel. Mikro Sentra het ook alle kruideniersware wat mens ook al mag nodig het. De Rust is baie sentraal geleë vanwaar mens in elke rigting baie plekke kan besoek."

Blad
Blad 108 - Wys 3211 tot 3240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang