Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Susan J. - 19th September 2018
staying in Tuinroete
Altyd 'n belewenis om daar vakansie te hou.
Edith P. - 19th September 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Was stunning to see so many whales.
Hennie S. - 19th September 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dorp se strate is te besig. Buite woongebiede is tops.
Leon D. - 19th September 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Totally secure, upmarket, awesome.
Tyrene A. - 19th September 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Baie veilige en goeie area.
Hein S. - 19th September 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see.
Anzelle D. - 19th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is 'n klein, pragtige dorpie met baie om te doen. En die uitsigte is iets om van te droom. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou omdat dit lekker stil is en nie te veel voete om mens is nie. Hulle is amazing en hul strande is altyd skoon. Pragwêreld daai.
Lucille G. - 18th September 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie mooi plek en het baie om te sien en doen.
Gaynor M. - 18th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit was fantasties.
Douwene O. - 17th September 2018
staying in Die Crags, Tuinroete
Naby aan baie aktiwiteite.
Martin S. - 17th September 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fun in the sun!
Richard S. - 17th September 2018
staying in The Island, Tuinroete
Beautiful, scenic conservation area, slightly away from the centre of Sedgefield but with a convenient 24 hour One Stop shop at the entrance.
Elmarie S. - 17th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit is baie skoon en 'n heerlike plek vir 'n wegbreek.
Shawn G. - 17th September 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
A beautiful part of the country. Sorry we couldn't stay longer.
Murray M. - 17th September 2018
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Baie wind hierdie tyd (September) van die jaar. Andersins behoort dit lekker te wees met 'n groot strand en rivier. Lekker staproetes ook. Kos is 'n bietjie duur en ek sal aanbeveel dat jy jou kruideniersware voor die tyd koop.
Andries V. - 17th September 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Lekker stil en rustig.
Tanya V. - 17th September 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!
Annemarie L. - 17th September 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen.
Candice S. - 17th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker.
Johan De Wit D. - 17th September 2018
staying in Knysna, Tuinroete
Soveel dinge om te doen, maak elke dag 'n spesiale belewenis.
Arrie M. - 16th September 2018
staying in Die Crags, Tuinroete
Ideaal vir natuurliefhebbers en almal wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die lewe.
Pieter J. - 16th September 2018
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Sal definitief weer hier kom vakansie hou.
David B. - 16th September 2018
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Pragtig, rustig en die see is asemrowend.
Adriaan V. - 16th September 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Uiters pragtige, rustige area met asemrowende uitsig.
Emil H. - 16th September 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Die natuurskoon is asemrowend. Baie ryk aan verskillende voëlspesies. Die see vleg in met die riviere wat lei na die woud. Dis veilig om met jou fiets rond te ry. Alles is lekker bymekaar. Avontuur aktiwiteite vir oud en jonk. Daar is ook 'n hele paar heerlike eetplekke met unieke smake en resepte. Mens hoef nie vêr en wyd te ry daarvoor nie. Die inwoners van Wildernis is baie vriendelik asook baie besorgd oor die natuur om dit mooi skoon te hou.
Adriaan V. - 16th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Nuwe strandfront area is 'n groot bonus vir Hartenbos met alle besighede en aktiwitiete.
Ben J. - 15th September 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Pragtige landskap en argitektoniese huisontwerpe, vele met uitstekende see-uitsig. Tot 'n groot ooruil het ons verwelkom. Hoogs aan te bevele.
Anette K. - 14th September 2018
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Dis naby aan die see en sentrale sakekern van die dorp.
Cd H. - 13th September 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
Excellent.
Lydia M. - 13th September 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
'n Veilige en rustige dorp met vriendelike en behulpsame mense.
Annarien E. - 13th September 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Love, love, love!
Elna S. - 12th September 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Too busy.
Cecile-jo S. - 12th September 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Oulik en baie skoon!
Lynette V. - 12th September 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Skoon, netjies en baie vriendelik.
Hannetjie P. - 12th September 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming.
Zonie V. - 12th September 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
It is a great place.
Stephanus L. - 11th September 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Baie veilig, privaat en so goed onderhou.
Marlon K. - 11th September 2018
staying in Heidelberg, Tuinroete
A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city.
Christelle M. - 11th September 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Nuwe seefrontontwikkeling is baie merkwaardig. Hartenbos bly een van ons top vakansiebestemmings.
Gerda B. - 11th September 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige dorp!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za