Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Cosy Stone Cottage

"Still Bay will forever be my favourite holiday destination."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Jay Dees B&B

"Baie mooi en die natuurskoon was onbeskryflik."

Mosselbaai, Tuinroete

314 Nautica

"I'm again on route to visit MosselBay. It's a quiet and easy place to stay at."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"My gunsteling plek in SA."

Plettenbergbaai, Tuinroete

21 Arrowood

"Ons droomplek en vir seker aftreebestemming. "

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Sedgefield het pragtige, skoon, oop strande. Sal altyd weer terugkom. Mooi groot en skoon supermarkte vir aankope."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie mooi dorp. Baie plekke rondom om te besoek. "

Mosselbaai, Tuinroete

25 on Rooiels

"Ons is beïndruk met die ontwikkeling, was jare gelede daar."

George, Tuinroete

Villa Maria

"We always love to go to George for weekends and holidays. A beautiful and peaceful place to go to."

Heidelberg, Tuinroete

Outpost Self-catering

"Heidelberg is wat jy kry. Dit is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap en solank jy nie die luukse verwag nie, sal jy nie teleurgestel word nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Plek is pragtig, maar kan warm word, maar ag wat, wie gee nou om? Dan smaak die bier net lekkerder."

Witsand, Tuinroete

Baby Whale Bliss

"Lieflike stil plekkie met vriendelike mense. Pragtige natuurskoon."

George, Tuinroete

KlaMarNi

"Dit bied alles wat jy nodig het. Die dorp, soos meeste ander in die land, benodig natuurlik 'n behoorlike make-over, opruiming en skoonmaak."

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"ATKV se waterparkritte is baie bekostigbaar en waarde vir geld. Dias-strand het ook 'n glybaan wat ons na soveel jare ontdek het."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Very historical and interesting. The Bartholomeu Diaz museum is a must."

Mosselbaai, Tuinroete

Seariver

"Lekker vakansiedorpie. Winkels is lekker laat oop en jy kan alles kry wat jy nodig het. Daar hang so reuk oor die dorpie wat nie baie aangenaam is nie."

George, Tuinroete

Sarah's Place

"We visited George to attend the Old Car Show, but generally only visit as a convenient stop-over. In that regard, it is ideal, with lots of good value accommodation, many very good dining establishments, close to seaside holiday spots and other tourist attractions. In addition, there are facilities to deal with any possible emergencies."

George, Tuinroete

Tehillah Guest House

"Ons ken George goed, het heelwat vriende daar. Sal môre soontoe trek. Lief die plek."

Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor

"Will visit again, lots to see and do, weather was great too!"

Mosselbaai, Tuinroete

SantoSea

"Lekkerste vakansiedorp."

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Baie besige verkeer in spitstye en amper ontoeganklik vir die meeste winkels."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge

"Ons is so verbaas oor die toestand van die omgewing van die paaie en die netheid van die omgewing. Ons het veilig gevoel waar ons ook al rondbeweeg het. Dit is naby aan Mosselbaai en George en daar was veel om te doen. Ons gesin het dit geniet en sal dit voorstel."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang