Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Knysna, Tuinroete

Amber Guest Lodge

"Goeie vakansiedorp. Ek sal enigeen aanbeveel om Knysna te besoek. Ek persoonlik sal weer soontoe gaan."

Nature's Valley, Tuinroete

Sea Why

"Ons besoek te kort maar strand lyk pragtig."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Pragtige skoon dorp en vriendelike mense!"

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 3

"Fantasties om daar vakansie te hou."

Witsand, Tuinroete

At The Whales Witsand

"Witsand is bekend aan ons, aangesien ons 'n paar keer daar gekuier het. Dis rustig en stil. Die winkels voldoen aan behoeftes en jy kan heerlik eet by die restaurant."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Verblyf oor die algemeen 'n bietjie duur vir ou mense."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"Heerlike oop strand en meer. Genoeg plek vir almal."

Nature's Valley, Tuinroete

Sea Why

"Nature's Valley is sentraal aan meeste toeriste-aantreklikhede. Definitief 'n bucket list plekkie."

Kleinkrantz, Tuinroete

White Sands

"Piece of heaven on earth. So safe."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is bietjie uit die pad uit, veral as jy as toeris wil wees. Hoe meer mense deur die dorp kan ry, hoe meer sal klein besighede oop kan bly en hul dra in die wintertye."

George, Tuinroete

Green Pastures Guesthouse

"Great place to travel to."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Knysna bly maar 'n juweel."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Stayed only for 1 night."

Heidelberg, Tuinroete

Lemon Tree Cottage

"Pragtige, skoon dorp, mooi ou geboue. Pragtige kerk."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ravenscliff Manor

"Oulike, vriendelike en skoon dorpie met alles wat jy sal benodig."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

180degrees @ Outeniqua

"Dit is 'n lekker veilige vakansiebestemming."

Rheenendal, Tuinroete

Elephant Rest Cosy Cabin

"Ons is net jammer dat dit ons so lank geneem het om uiteindelik daardie afdraai te neem. Die Goudveld Nasionale Park is pragtig. Net jammer dat mens nie meer die myne kan besoek nie."

Riversdal, Tuinroete

Oakhurst Guest House

"Love the little town, must have breakfast at "ou tronk"."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Die Ark

"Natuurskone, rustige en vriendelike omgewing."

George, Tuinroete

Lorita's

"Bly altyd 'n lekker plek. My geboortedorp."

Witsand, Tuinroete

AlteMooi

"Best holiday destination."

Tuinroete

Traveller's Rest

"Driving the N2 is very tedious with the speed limit constantly changing. The road definitely needs up grading with more places to overtake the slow moving trucks. You need lots of patience - however the there is a lot to see along the Garden Route."

Tuinroete

Oos-Wes Akkommodasie

"Skoon, veilig en lekker."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"A beautiful hidden gem with lovely beaches and lovely nature reserves for hiking. Interesting places to visit close by."

Stilbaai, Tuinroete

Platdak Selfsorgeenheid

"Pragtige dorp. Sal beslis meer op ons gereelde reisroete opduik."

Knysna, Tuinroete

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

"Have not been back to Knysna in 20 years. What a wonderful visit after so much time."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Sal daarvan hou om sommer daar te kom aftree."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang