Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Ons is baie lief vir Mosselbaai en het hierdie keer heerlike wegneemetes by Cachalot (calamari en vis) en ook by Matt & Collins Pizzeria gekry (pizza's is reg uit die hemel)."
"Ons het n ongelooflike tyd gehad in Knysna. Dit is beeldskoon en daar is baie om te sien."
"Ons was in Maart weer deur die Tuinroete - 2de keer in laaste 6 maande. Dis ongelooflik mooi en ons geniet dit elke keer."
"Interesting, friendly, beautiful historical buildings & lots to do in the area."
"Baie interessante plekkies in en om Oudtshoorn om te besoek en die mense is altyd vriendelik!"
"Stilbaai is die prag dorpie. Netjies, skoon en almal daar is vriendelik en behulpsaam en so lekker om net daar te kan vakansie hou."
"Vol geskiedkundige geboue, maar ongelukkig ook 'n onbevoegde munisipaliteit met al die slaggate."
"I love Still Bay, one of my favourite destinations to visit, thank you for the hospitality."
"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."
"Die beste! Daar is so baie om te sien en doen en ons kon nie eers alles doen in die tyd wat ons daar was nie. 'n Asemrowende deel van ons land! Lekker pizza geëet by Pappa's pizza."