Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

3 Colours Blue

"Lovely little town."

Tuinroete

De Langer Bly

"Pragtige dorpie. Wens almal wat rus en liefde soek kan eendag daar uitkom."

Mosselbaai, Tuinroete

Portobelo 42

"Sal enige tyd weer teruggaan."

Tuinroete

Rainforest Ridge Eco-Lodge

"Wonderlike, uitstaande natuurpark. Moeder Natuur op haar beste."

Mosselbaai, Tuinroete

Alikreukel Hartenbos B22

"Ons gaan al 30 jaar na die area, maar dit raak nou te besig selfs buite seisoen. Dit was nogsteeds baie aangenaam."

Victoriabaai, Tuinroete

Silver Spray

"Lieflike baai! Oor en oor die moeite werd om te besoek of in te bly."

Oudtshoorn, Tuinroete

Soetdoring Selfsorg

"Beautiful town. Will visit again."

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Mooi dorpie, dink net vakansietye gaan dit baie besig wees! Verkies buite-seisoentyd."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Verkeer baie besig, uitsig bly maar mooi!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Bayview Hotel

"Plett is beautiful all year round. Definitely a place to visit regularly."

Tuinroete

Manor House

"The view was beautiful, the roads were in excellent condition. People were friendly."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Stunning views and loads of things to do and see."

Wildernis, Tuinroete

Alcott House

"Variety of restaurants, and activities available in close vicinity. Clean beaches. Lovely walking trails."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Baie om te sien en te doen!"

Nature's Valley, Tuinroete

Sylvas

"Pragtige natuur, lekker stap-, roei- en strandaktiwiteite. Goeie restaurant naby aan die strand."

Knysna, Tuinroete

Knysna Quays Accommodation

"Knysna se dorp is besig om teen 'n tempo te verval."

George, Tuinroete

Edennook

"Great city. Has everything, but not too big."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Pragtige bestemming. Skoon en vriendelik."

Mosselbaai, Tuinroete

6 Amore

"Heerlik, maar baie besig in seisoentyd."

Knysna, Tuinroete

Island Nest

"Lots to do, it's up to you, beautiful town and people."

Stilbaai, Tuinroete

Geelhout @ 8

"Stilbaai in geheel lyk heel veilig. Dit het 'n voorkoms asof jy jou voertuig kan oop los sonder dat iemand daarin sal krap. Maar ek sal dit vir enigeen aanbeveel."

Wildernis, Tuinroete

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Pragtige dorp met baie om te sien en te doen."

Wildernis, Tuinroete

Tranquil Shores

"Wilderness is maar een van die mooiste plekkies langs die Tuinroete."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is vir my baie sentraal. Baie plekke om te besoek. Passe om te ry. George en Mosselbaai baie naby om vir 'n dag na uit te ry."

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Lieflike, mooi en skoon dorp."

Witsand, Tuinroete

Under Milkwood Cottage

"Pragtige, rustige plek."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang