Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Mooiste plek in Wes-Kaap. So baie om te geniet dis voorwaar 'n paradys."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Naby aan Mosselbaai met twee groot malls en sentraal geleë met menige besienswaardighede."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"As daar 'n betrekking is sal ek permanent verhuis vanaf Kaapstad na Mosselbaai. Die dorp se diens is onvergelykbaar! Talentvolle dorp met baie vir almal. Kunds, kultuur, luier, nostalgie, geskiedenis, doen dit en Mosselbaai het dit! Dis MOSS die plek om te wees en ons het so lekker geslaap. "

Tuinroete

Outeniqua Mountain Lodge

"My gunstelingbestemming."

Sedgefield, Tuinroete

Sedgefield Kingfisher Cottage

"Ons was net vir 1 nag daar so kan nie veel se oor die dorp nie. Dit is 'n baie mooi plekkie, wat ek wel kan se is as jy in Sedgefield is moet jy by Pili Pili Restaurant gaan eet ─ waarde vir geld en regtig heerlike kos!"

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Pragtige klein dorpie met heelwat toeriste tipe winkels, maar baie duur."

Mosselbaai, Tuinroete

Lodge 91 @ Pinnacle Point

"Mosselbaai is een van ons gunstelingvakansieplekke. Soveel om te doen en ook om te ontspan. Om net die see te sien is vir my 'n ontspanning. Mooiste uitsig van amper enige plek."

Witsand, Tuinroete

Net Net Holiday Home

"Gasvryheid van ontvangsagentskap uitstekend."

Mosselbaai, Tuinroete

Golf Paradys

"Mooi rustige dorp."

Knysna, Tuinroete

Wilson Street Lodge

"Rustige omgewing met vele dinge om te doen."

Stilbaai, Tuinroete

Sea-Coral

"Ons het verlief geraak op die plek."

Mosselbaai, Tuinroete

29 @ Weenen

"You always go back."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Ons gunsteling vakansiedorp!"

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Wonderlike klein plattelandse dorpie met interessante winkeltjies en mense."

Tuinroete

Botlierskop Bush Villas

"Dit bly maar die nommer 1 reisbestemming in die land!"

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Beveel dit vir almal aan!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

"Plettenbergbaai is oor die algemeen ’n pragtige dorpie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Guinea Fowl

"Ons het verlief geraak op Plett. Pragtige skoon plek met baie om te doen en sien, vriendelike mense. Beslis een van ons nuwe gunsteling vakansieplekke!"

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"I was pleasantly surprised by the town, has been a number of years since I was last here, and throughly enjoyed everything the area has to offer."

Sedgefield, Tuinroete

Apartment 22

"There is more to see in Sedgefield than you think. Very handy for exploring the surrounding area."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Dit is 'n dorp met baie vindingryke, skeppende en meelewende inwoners."

Mosselbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 3

"Gerieflike plek met baie om te doen vir groot en klein."

Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor

"Stel dalk inligting bekend oor dinge om te doen in die area."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Ons het nie regtig Plett toe gegaan nie, maar die omgewing is pragtig."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Ek was in 1989 laas daar en dit was ’n belewenis om weer in die dorp te kuier. So baie geskiedenis en goeie vriendelike mense."

George, Tuinroete

Dut Hut

"Heroldsbaai is die mooiste kusdorp waar ek nog was. Alles is skoon en opgepas."

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang