Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"This is a quaint village with typical rustic little Karoo charm. Well worth a visit or stop-over."
"Our little getaway was amazing. After saving for 3 months and paying off the accommodation it was very disappointing that we could not afford to go Monkey Land or the Elephant park. How do other South Africans afford it? The fees are shocking!"
"Besoek beslis die Ou Tronk. Dis rêrig 'n groot aanbeveling. Maar die dorp self is nie 'n toeriste-aantrekking nie."
"Die beste vakansiedorp. Net jammer die CBS-registrasiebestuurders is so ongeskik en sonder manier."
"Ek kan sien hoekom Mosselbaai die nommer een munisipaliteit in die land is. Een van die skoonste dorpe wat ek nog besoek het. Die strande is fantasties en die besienswaardighede iets om weer te kom besoek."
"Very scenic and therapeutic. Great way to destress and find your inner peace again."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"Die lekkerste vars vis asook wegneem vis en chips-etes. Daar is soveel plekkie om te besoek, dis onmoontlik om elk te noem. Die mense is vriendelik en gewillig om met als te help."
"Mees idilliese bestemming. Ongerep en rustig. Jongensfontein is veilig en baie mooi."
"Daar is meer as genoeg om jou besig te hou in die dorp en omgewing. Die strand en strandmeer is baie mooi en rustig. Die markte is besonders en bied iets vir elke smaak."