Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 307

"My 2de woonplek. Ek kom jaarliks terug."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte."

Sedgefield, Tuinroete

Lake Pleasant Resort

"Sedgefield offers all that is required for either a short or long holiday. There are a great deal of activities from adrenaline rush to lazy reading type of activity."

Tuinroete

Kleinerivier Cottages

"Pragtige bestemmimg!"

Heidelberg, Tuinroete

4 Daneel Street

"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Die nuwe glyspoor "Zipline 1.1km" is definitief iets om te probeer."

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word."

Wildernis, Tuinroete

Mes Amis Beach Guest House

"Wildernis is 'n pragtige dorpie, net jammer dat soveel restaurante geknak het onder Covid 19."

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Die dorp se kuierplekke is interesant en bied smaaklike etes. Ons reis selde deur die dorp sonder om te vertoef. 'n Juweel op die kus."

Tuinroete

The Boathouse

"Pragtige dorpies en lieflike omgewing. Mal oor die tuinroete."

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 13

"Die Tuinroete het ’n bekoring van sy eie. Vanaf Mosselbaai tot Knysna kan ’n mens alles beleef van see, strande, avontuur, sport, lekker eet en kuier tot jy moeg is. Elke dorp het ’n unieke karakter. Dit groei op ’n mens en jy wil gereeld teruggaan om dit te gaan ervaar."

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping."

Mosselbaai, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"'n Pragtige omgewing met 'n mooi see."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Mooiste ou geboue wat redelik goed bewaar word. Museum & Le Roux huis die moeite werd om te besoek."

George, Tuinroete

Jasmyn en Protea Kothuise

"Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km."

Witsand, Tuinroete

@ The C right in front on the C

"Baie goeie voëlkyk-geleenthede in die omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

View @ The Bay Apartment 7

"Kuier altyd lekker in Mosselbaai!"

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is ongelooflik mooi."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Don't just drive by, stop in and you are bound to be rewarded with a medley of surprises, amazing views, a vibrant long history in museums, archeological sites and places of interest and a host of activities. A great variety of restaurants bars and places to eat or have a good coffee."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die area is ongelukkig steeds ingestel op die oorsese-toeriste en vir die gewone werkersgesinne onbekostigbaar. Gelukkig geniet ons die natuurskoon en het weer die omgewing verken en die reën van die afgelope dae het die plantegroei en blomme op hul beste laat vertoon."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Directions to the fish traps & tourist attractions would've been appreciated. The main historical attraction (see traps), which dates back many years seems too be ignored & no signs directing visitors to it is evident anywhere. This was one of the reasons why we decided to overnight in Stilbaai with the children, but had to leave not knowing where it was located. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Die dorp se strate gaan agteruit, swak bestuur deur munisipaliteit."

Sedgefield, Tuinroete

Hubbs Place

"Saturday Market a must-see. Close to Knysna and Wildernis. Will definitely return."

Oudtshoorn, Tuinroete

86 on Jubilee

"Dit is baie stil om oor 'n naweek daar te wees, maar ons het die omgewing platgery!"

Tuinroete

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins

"Onbeskryflik mooi. So baie om te sien en te doen - def die mooiste deel van ons land."

Blad
Blad 189 - Wys 5641 tot 5670
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang