Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek."
"Die hele dorp is effektief op Sondae gesluit en as toeristebestemming sal dit nie goed werk nie."
"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."
"Witsand is perfectly positioned for day trips to the Karoo or Garden Route or De Hoop Nature Reserve. It has a very temperate climate, with great beaches and views. The estuary is picturesque. There are a variety of things to do so anyone's tastes can be satisfied. If you're looking for something a little quiter than Hermanus or Plettenberg Bay, but still with modern comforts, then Witsand is an excellent choice."
"Knysna has a lot to be explored, didn't get time for this, but maybe next time for sure."
"The Garden Route is truly one of the best destinations I have been in worldwide - exquisite!"
"Ek het my hart verloor op die Tuinroete. Die beste roete vir 'n vakansie. Dit is veilig, pragtige uitsig en omgewing met die pragtigste dorpe, elkeen met sy eie interessante geskiedenis."
"Die perfekte weer so vroeg September was n absolute bonus. Winter se snerpende koue was verby, en tog was die dagtemperature gematig. Ons sal sekerlik weer in die tyd kom kuier."
"Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience."
"Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi."