Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"So much to do in this town, been coming here for 25 years and never get bored. One of the safest towns in South Africa and so much to do! Beach, surfing, kayaking, snorkeling, boating, biking, hikes, gin tasting, olive and cheese farms, endless activities. Great for families and sports enthusiasts."
"Baie interessante plekke om te besoek. Jammer dat party plekkies toegemaak het met lockdown. Sal nog steeds Mosselbaai weer besoek."
"Ons het Oudshoorn omgewing geniet, dit was 'n lekker verandering, en alternatief van die Knysna en Wilderness omgewing."
"Knysna is een van ons gunstelingplekkies om te besoek. Mooier as mooi! Daar is nie veel om te doen nie, so Knysna is meer 'n plek om te ontspan."
"Bly altyd 'n treffer. Skoonste en mooiste plek in Suid Afrika. Stel nooit teleur!"
"George en omgewing is ryk aan geskiedenis en baie opwindende dinge om te doen, baie interessante plekke om te besoek, is 'n wonderlike vakansieplek."
"I've already recommended the area to my colleagues."