Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 16

"Die Tuinroete/Suidkus is na aan my hart en lok my elke jaar terug. Daar is baie interessante dinge om te doen en uitstappies met die kinders veral as jy ’n liefde vir die natuur en diere het."

George, Tuinroete

Bethel Guesthouse

"Fantastiese dorp met vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"’n Lekker dorp, vriendelike mense en boonop praat baie mense Afrikaans."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Baie veilig, baie goeie restaurante en pragtige skoon dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Dis die beste plek om te ontspan."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 9

"Uitstekende vakansiedorp met baie aktiwiteite en sentraal geleë."

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Baie besienswaardighede het ons gehelp om die kinders besig te hou."

Stilbaai, Tuinroete

Albatros @ Stilbaai

"Een van die mooiste plekke in die wêreld."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Het die grotte en omgewing vreeslik geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Baie netjiese en skoon omgewing. Alle geriewe is binne 5 minute se ry beskikbaar. Lekker, ontspanne, vriendelike atmosfeer."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 6

"Mosselbaai bly maar net 'n pragtige plek."

Knysna, Tuinroete

Knysna Houseboat Evening Star

"Net baie besig, ek sal nie daar wil bly vir die hele vakansie nie, maar dit was 'n baie mooi en aangename ondervinding."

Mosselbaai, Tuinroete

59 LongSantos

"Definitief die hartjie van die Suid-Kaap met 'n ryk geskiedenis en baie om te doen."

Knysna, Tuinroete

Knysna Belle Guest House

"Great seafood at the waterfront with beautiful views."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Keep up the excellent service!"

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril Villas Holiday Apartment

"Altyd goeie weer. Naby groot winkels."

Mosselbaai, Tuinroete

SantoSea

"Plek om van te droom!"

Tuinroete

Aloe View Homestay

"Te veel mense."

Mosselbaai, Tuinroete

Treklaer Lodge

"Daar is baie om te sien en te doen, vir diegene wat meer as net die see wil besoek is dit ideaal."

George, Tuinroete

Uniqua View Selfsorg

"George is 'n skoon, netjiese dorp omring deur pragtige berge en natuur en vriendelike hartsmense. Altyd 'n voorreg en plesier om die dorp te besigtig."

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Versatile destination, pleasant vibe and friendly people."

Wildernis, Tuinroete

Infinity Blue Luxury Accommodation

"'n Pragtige omgewing en die dorpie is prentjie-mooi."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Dis die Tuinroete en daar is meer as genoeg om te doen in die omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma Villas 35

"Love Mossel Bay. We always stop over when travelling."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn en omgewing is een van die dele vand die land wat jy altyd weer wil besoek! Al ry jy net deur die hoofstraat om die Klein Karoo te "voel"."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Pragtig en 'n lekker plek om te besoek."

Blad
Blad 186 - Wys 5551 tot 5580
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang