Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ena N. - 18th January 2016
staying in Witsand, Tuinroete
'n Pragtige omgewing, maar dalk te stil vir mense met tieners.
Martin P. - 18th January 2016
staying in Krakeelriver, Tuinroete
Elma S. - 18th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekkerste plek in die land.
Milda P. - 18th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Dit is regtig amazing en bitter mooi. Daar is heelwat om te doen en te sien en te beleef. Ons kon in 3 dae nie by alles uitkom nie en sal beslis weer gaan kuier.
Gerdia K. - 18th January 2016
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Awesome, sal beslis weer terugkom.
Monika K. - 18th January 2016
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Brenton-on-Sea is prentjiemooi.
Marius V. - 18th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is beslis een van die pragtigste plekke in Suid-Afrika.
Ineke B. - 17th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Fijne plek om in de golven te spelen, verschillende fijne stranden in de buurt en een waterval waar je naar toe lopen en bij zwemmen. Heerlijk!
Rene E. - 17th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is beeldskoon! Die allermooiste natuurskoon ooit! Dit was ons eerste besoek aan daardie deel van ons land, en ons sal baie beslis weer gaan. Ons het veral Buffelsbaai se strand baie geniet.
Machteld V. - 16th January 2016
staying in De Rust, Tuinroete
Charming village.
Venessa S. - 16th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mossel Bay is underrated. We were extremely surprised to see how Mossel Bay has developed over the years. We will definitely be back.
Erna G. - 15th January 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Beveel aan. Ons gaan graag daarheen.
Thalina Van Renssen S. - 14th January 2016
staying in Sedgefield, Tuinroete
Mooi!
Sticks S. - 14th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Kosbaar en rustig.
Louwrens E. - 14th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Cicelene F. - 14th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is enige vakansieganger se droom vakansieverblyf.
Cornel S. - 14th January 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Riversdal is baie mooi.
Hercules N. - 14th January 2016
staying in Uniondale, Tuinroete
Rustige plek vir oorbly-op-pad.
Linda K. - 13th January 2016
staying in Santosbaai, Tuinroete
Mooi, skoon strand.
Wilma P. - 13th January 2016
staying in Albertinia, Tuinroete
Klein, stil plekkie, goeie oornagligging. Naby genoeg aan Mosselbaai.
Tania H. - 13th January 2016
staying in Danabaai, Tuinroete
Stunning.
Laetitia V. - 13th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is een van ons gesin se gunsteling bestemmings. Daar is ook so baie ander aktiwiteite en toeriste aantreklikhede in die omgewing veral Plett se kant toe. Restaurante op Thesen Island is fantasties. Ons sal verseker weer soontoe gaan.
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Baie mooi!
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen en te sien in die omgewing.
Joey K. - 12th January 2016
staying in Glentana, Tuinroete
Heerlik, skoon, stil en rustig met 'n baie lekker strand.
Annelie J. - 12th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Soveel om te doen, so min tyd.
Tessa O. - 12th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Great holiday destination.
Petro V. - 12th January 2016
staying in George, Tuinroete
Ons het dit baie geniet in George. Sal graag langer volgende keer wil bly om meer te sien.
Chantall K. - 12th January 2016
staying in George, Tuinroete
George is vir ons sentraal geleë, en bied baie genot met al die omliggende aktiwiteite.
Gary G. - 12th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Baie mooi natuur, baie om te doen in die omgewing, lekker eetplekke. Tapas is 'n moet!
Marius S. - 12th January 2016
staying in George, Tuinroete
Dit is een van die pragtigste dorpe in S.A.
Johannes L V. - 11th January 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie.
Sandra B. - 11th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is baie om te sien en doen, maar die somerhitte is erg. Liewers herfs of lente vir my volgende keer.
Johan N. - 11th January 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie sentraal tot Stilbaai, Vleesbaai en Boggomsbaai, sowel as Karoo-dorpe soos Barrydale of De Rust vir mense wat hier en daar wil uitry vir verskeidenheid.
Lucinda C. - 11th January 2016
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Gouritsmond is 'n lekker plek as jy saam met die regte mense gaan, maar as jy alleen gaan is daar nie veel om te doen nie. Wees voorbereid op die feit dat jy jou eie vermaak moet maak, maar ek kan verseker dat dit 'n lekker plek is met 'n baie lekker strand as jy hou van swem en in die son lê!
Clive G. - 11th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Wonderlike en vriendelike mense.
Paul B. - 11th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Beslis een van die plekke wat mens kan besoek indien jy 'n roadtrip doen.
Henning V. - 11th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
'n Uitstekende vakansiebestemming met heerlike weer reg deur die jaar.
Martin S. - 11th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Gehou van die beheer oor die massa mense wat by die strande wou uitkom. Die strand is gereeld gepatrolleer deur die SAPS. Elke dag was daar skoonmakers om die strand skoon te hou.
Marieke V. - 11th January 2016
staying in Krakeelriver, Tuinroete
Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za