Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Ek dink die stadsraad behoort al die indringerplantegroei om die dorpsdam uit te roei en dat 'n gefokusde bemarkingsstrategie nodig is - ek weet nie eintlik waarvoor George bekend is nie en kon ook nie veel fabriekswinkels opspoor wat ek in my onkunde gedink het daar sou wees nie."
"Aangename wynproe gehad by by De Kranz. Ongelukkig onprofessionele behandeling by Boplaas ervaar en geen wynproe fasiliteite by Calitzdorp Cellars."
Great Brak River, Garden Route
Mammamia"Alles wat mens nodig het is sommer lekker naby. George en Mosselbaai is ook naby vir meer aktiwiteite."
"Prins Albert is 'n bekoorlike dorpie en die Swartbergpas. 'n Besoek aan Weltevrede Vyeplaas en O for Olive, is 'n moet. Heerlike eetplekke in Kerkstraat."
"I wish every town in this beautiful country of ours could be so peaceful and laid back as we experienced in George. The hustle and bustle of the big city was definitely not missed."
"Reisigers moet gaan en gaan kyk. Daar is te veel mooi en lekker tussen Mosselbaai en Knysna om hier te beskryf."
"Mossel Bay will always be near and dear to my heart because I was born there. I have fond memories of the place. The area where Sea Cottage and other apartments are built were a camping site where we camped in years gone by."