Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.

Plettenberg Bay, Garden Route

Stoneridge Farm

"Great place - we experienced what we could. "

Oudtshoorn, Garden Route

Oasis Shanti Backpackers

"Ons het 'n aangename stap op die Gamkaberg kultuuroete gehad. Die plantegroei is interessant, veral die spekbome. Die reservaat is goed versorg. "

Jongensfontein, Garden Route

Walter's Place

"Tradisionele rustige kusdorpie. Naby genoeg aan Stilbaai vir die wat meer aksie wil he."

Oudtshoorn, Garden Route

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

"Groot dorp waar alle benodigdhede verkrygbaar is. Verskeidenheid restaurant en dan natuurlik die beste Karoo en natuur waarnemings, soos bekende grotte en diere parke wat die vriendelike toergidse sal interessante maak. Bly ten minste een nag. "

Still Bay, Garden Route

Riversong Farm

"Beautiful, unspoiled setting. Interesting day trips in the vicinity. "

De Rust, Garden Route

Vredelus Plaas Verblyf

"Baie mooi klein dorpie, maar vir iemand jonk is daar niks om te doen nie. "

Wilderness, Garden Route

Beside Still Waters

"Pragtige strande, vriendelike mense, lekker aktiwiteite en George is net 10 min weg as jy smag na groot inkopiesentrums. "

Die Voor Bay, Garden Route

La Palma 3

"Sentraal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos, naby alle vermaak en winkels."

Oudtshoorn, Garden Route

Come Home

"Dis 'n asemrowende plek om vakansie te hou. "

Santos Bay, Garden Route

View 180

"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."

Piesang Valley, Garden Route

Ocean Pearl

"Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. "

Garden Route

Windhoek Guest Farm

"Altyd fantasties."

Sedgefield, Garden Route

Forestview Guesthouse

"Sedgefield is lekker sentraal geleë aan die Tuinroete. "

Rheenendal, Garden Route

Quinta da Montanha

"Die omgewing is ideaal as jy wil stap en ook graag fietsry. "

Santos Bay, Garden Route

11th on 6 Avenue

"Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self. "

Dana Bay, Garden Route

Anita's Self-catering

"The place is not too bad!"

Garden Route

Kweekkraal Guest Farm

"Baie mooi en mense is so vriendelik."

Oudtshoorn, Garden Route

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Dorp goed toegerus met al die bekende winkels. Baie aktiwiteite vir die hele gesin.."

Oudtshoorn, Garden Route

Bisibee

"Baie warm hierdie tyd van die jaar."

Myoli Beach, Garden Route

Eagle's Rest on Sea

"Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou."

Witsand, Garden Route

Kuiergat

"Die beste! Dit gaan ons aftreedorp wees."

Heidelberg, Garden Route

Valley's End Cottages - Gallery

"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."

Robberg, Garden Route

37 Skerry Vore

"Die honde op die strand sit mens af."

George, Garden Route

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is a very nice place. It is also a clean place where one could simply notice the service delivery from the municipality. During our visit there we felt very safe because the police and traffic officers were visible. People of George are very friendly and respect visitors. I would like to visit the place again in the near future."

Tergniet, Garden Route

Timberly

"Die getypoele by Tergniet strande is mooi en strande nie so besig nie."

Mossel Bay, Garden Route

13 On Marsh

"Dis 'n lekker plek. Sal weer teruggaan soontoe. "

Page
Page 202 - Showing 6031 to 6060
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers