Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Dorp goed toegerus met al die bekende winkels. Baie aktiwiteite vir die hele gesin.."
"Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou."
"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."
"George is a very nice place. It is also a clean place where one could simply notice the service delivery from the municipality. During our visit there we felt very safe because the police and traffic officers were visible. People of George are very friendly and respect visitors. I would like to visit the place again in the near future."
"Ons is natuurlik versot op Heroldsbaai na jare se verblyf in die karavaanpark. Hierdie was ter wille van 'n familie-byeenkoms en was dit 'n voorreg om weer die spesiale vibe op die strand te ervaar! Natuurskoon baie besonders."
"George is a lovely place and have enough places to visit while staying there. We went to the Market which is there only on a Saturday. We visited Grootbrak and Victoria Bay. The beaches are beautiful and clean."
"Ons was net te kort in Oudtshoorn om al die plekkies te kon besoek. Die Kangogrotte was wel 'n eerste op ons lysie, maar die hoogtepunt was definitief die volstruisplaas. Alhoewel ons nie die toer gedoen het nie, kon die kinders die volstruise voer, wat natuurlik met groot gelag gedoen was. Ons sal definitief met 'n volgende keer die oorbly verleng."
"Awesome place, awesome people. Awesome view and much to do as it is central to Mosselbaai, Hartenbos etc."
"Mooiste, skoonste, vriendelikste plek in die land. Malverlief op Mosselbaai."
"We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand."
"Lovely little town. Has amazing things to see and do. Lots of places to eat. Really great."
"Fantastiese ligging om dele van Tuinroete, asook lekker winkels en restourante te verken. Wildernis is om die draai met lifelike swemstrande."
"Ons het op Sondag daar aangekom, dus is dit maar moeilik op 'n Sondag met die uitstappie in Oudtshoorn. Die weer was maar baie warm gewees en kon nie regtig uitgaan nie, en ons baie baie lekker geëet by een van die koffieplek in Oudsthoorn. "
"Water, see, woude, berge, fantastiese kos. Alles wat mens in 'n vakansie will beleef."