Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"A not so small town. With river, sea and a couple of small nature reserves, it was a joy for us to feel free to do lots of walking and bird spotting."
"Dit is 'n natuurbewaringsarea met beperkte toegang. Daar is geen deurloop nie en die plantegroei en kalmte is asemrowend. Uitsigte van beide die see en die lagoon, met direkte toegang tot die lagoon. "
"Baie pragtige, skoon plek met 'n magdom bedrywighede en net lekker om uit te span. "
"Sal graag weer van Villa Maria gebruik maak wanneer ons George besoek, hetsy vir besigheid of vakansie. "
"So much to do and see, just look at the amount of visitors it attracts from all over the world. "
"Lekker stil dorpie, met net die nodige om aan die lewe te bly is dit nog van die min dorpe wat oorgeneem word winkels en te veel gerief."
"Dis so skoon en vriendelik. Alles is daar. En Hartenbos, Reebok, Klein Brak en Groot Brak is almal bymekaar. Hartenbos het 'n mark elke Saterdag. Ag nee ek kan aanhou en aanhou. "
"Pragtig en baie stil. Min winkels en eetplekkies. Jy moet Stilbaai toe ry vir meeste dinge, dit is darem net tien minute weg."
"Oudtshoorn bied baie besienswaardighede en sal aan almal se behoeftes voorsien. "
"Danabaai is baie naby Mosselbaai en die area is naby baie toeriste plekke en strande. "
"Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom."
"A beautiful, well-kept town, ideally located on the Garden Route for all travellers."