Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Pragtige uitsig teen die berg en uitstekende restaurante, veral Deacon Bistro sal ek sterk aanbeveel."
"Wilderness offers beautiful beach, hikes and walks, activities for children, adventure sport (MTB, paragliding, surfing, kayaking, trail running, etc), markets, restaurants, all in close proximity."
"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."
"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."
"Vir ons wat van die Karoo af kom is dit die naaste groot hospitaal. Ook baie gerieflik vir inkopies."
"Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry."
"Baie mooi strand en onverwagse besoekers - rob op strand - verrassing vir die dag. Heerlike atmosfeer en skoon strand. "
"'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit. "
"Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede."
"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."