Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"Albertinia is die verborge of onontdekte juweel van die Tuinroete!"
"Die beste plek om vakansie te hou. Almal is vriendelik en laat jou tuis voel. Als is skoon en netjies. Baie aktiwiteite om aan deel te neem."
"Dit is pragtig alhoewel ons nie veel tyd daar gespandeer het nie. Beslis 5 ster-gehalte"
"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."
"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination, the beaches are absolutely amazing."
"Lieflike dorpie, weggesteek van die wêreld en ideale plek om na toe te ontsnap as gesin vir kwaliteittyd!"
"Ons voel altyd baie tuis en veilig in Hartenbos en dit is menige kind se droombestemming."
"Ek het my hart op die plek verloor! Ek gaan definitief weer daar kuier en die keer baie langer daar vertoef!"
"Pili Pili restaurant is an absolute must visit. Excellent food at very reasonable prices situated right on the beach. The various Saturday markets are well worth a visit."
"Hartenbos is die perfekte toeristebestemming. Naby die see en heelwat plekke om te verken. "
"Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Vir seker 'n plek waarheen elkeen moet gaan. Dit bring rustigheid oor mens se siel."
"Aangename slow-town ervaring as jy rustigheid geniet en nog steeds basiese geriewe en kruideniersaankope wil doen. "
"Ons was aangenaam verras deur die grootte van Stilbaai. Heerlike eetplekkies en winkeltjies om in rond te snuffel. Mense oor die algemeen baie vriendelik. Dorp is besonder netjies en paaie het nie slaggate in nie."
"Heroldsbaai is 'n pragtige plek. Ons was daar buite seisoen en dit was heerlik stil. Ons het geen probleem met straatparkering gehad nie. Strand en hele dorpie is skoon en mooi onderhou."