Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9327 resensies.
"Ons het heelwat besienswaardighede besoek en die pragtige natuurskoon in omgewing geniet."
"Ons hou nooit vakansie in Knysna nie, maar breek gereeld vir kort tydjies daarheen. Mal oor die area."
"So much to do and see in Oudtshoorn. The Cango Wildlife Ranch is incredible and there is a very nice. Wine farm called Karusa which has delicious wine and well priced platters. "
"Hier kan tyd nog vir 'n rukkie stilstaan en die fokus is die see. Pragtige omgewing."
"Te veel om te sien en te doen in 'n kort tydjie - sal weer terug wees."
"Dit is 'n baie rustige dorp, mense ook baie vriendelik. Dit is 'n goeie plek om jou moeë liggaam te rus. Ons sal terugkom."
"Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie."
"So baie verborge paadjies wat wag om verken te word. Wildernis doen sy naam gestand."
"Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleë naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou."
"'n Pragtige dorp en omgewing met foto mooi rivier en see tonele. Vriendelike, bedagsame inwoners. Beslis die entjie se ry vanaf die N2 werd!"