Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Oulikste dorpie denkbaar en naby genoeg aan die groot sentrums as jy dit verkies."
"Reebok is op die tuinroete vir my die hartsplek - weg van al die besige omgewings en alles is gerieflik naby."
"It is central to many nearby destinations with some magnificent ports and passes in the area."
"Wilderness is een van my gunsteling-bestemmings op die Tuinroete - die natuurskoon is pragtig en daar is baie om te doen in en om die dorpie! 'n Moet-sien vir enige toeris!"
"'n Pragtige dorp met vriendelike mense en veelsydige besienswaardighede vir almal."
"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."
"Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved! "
"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"
"Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg."
"Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Maak baie min voorsiening om klein kindertjies te vermaak wanneer die weer sleg is!"