Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Het Plett vir die eerste keer eksploreer en was beïndruk met wat die pragtige dorpie alles bied."

Heatherlands, Tuinroete

Forest and Pine

"Peaceful beautiful and quite area."

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Beautiful! Beautiful! Beautiful! We certainly want to be back. It’s very relaxed out of peak season. Something we absolutely loved! "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uitstaande vakansiebestemming."

George, Tuinroete

Lorita's

"Het dit baie geniet, naby Knysna, Hartenbos, ens."

Tergniet, Tuinroete

Just Beachy

"Rustig, baie mooi omgewing."

Gouritsmond, Tuinroete

Gourits Holiday Flats

"Baie mooi en rustige kusdorpie."

Sedgefield, Tuinroete

Lake Pleasant Resort

"Een van my gunsteling vakansiedorpe aan die kus."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Happy Days

"Perfect holiday destination."

Hartenbos, Tuinroete

KaiaMina@Hartenbos

"Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Bay View, Tuinroete

Bentonhof

"So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!"

Wildernis, Tuinroete

The Loerie's View

"Maak baie min voorsiening om klein kindertjies te vermaak wanneer die weer sleg is!"

Paradys, Tuinroete

Lagoon Lodge

"Insanely beautiful."

Jongensfontein, Tuinroete

Leben Seehuisie

"Rustige dorpie met mooiste uitsigte en vriendelike mense."

Blanco, Tuinroete

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Pragtige, boomryke plek. "

Voorbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Pragtige plek en naby al die nodige winkels en vermaaklikheidsplekke."

Hartenbos, Tuinroete

Kango 25

"Dit is een van die mooiste plekke in ons land! Beslis 'n moet sien."

Jongensfontein, Tuinroete

Seesig Chalets

"Amper net so mooi soos ons eie Reebok. Vriendelike, hulpvaardig mense. Besoek Drie Pikkewyne, lekker seekos. "

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Friendly people and clean streets."

Vleesbaai, Tuinroete

Lekker Lê

"Revitalising place, absolutely relaxing."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Baie lekker restaurant-opsies. Sal weer aanmeld!"

Hartenbos, Tuinroete

De Branders 50

"Die beste vakansieplek of wegbreekplek. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Strandhuis

"Ons het lekker gekuier! Winkels is fantasties! Baie dankie vir al die kinder aktiwiteite!"

Hartenbos, Tuinroete

Kango 25

"Hartenbos is my hartsplek! Altyd hartseer as ek daar weggaan!"

Tuinroete

The Studio @ Mount View Lodge

"Juweel van 'n bestemming."

Blad
Blad 224 - Wys 6691 tot 6720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang