Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Sou nie graag meer toeriste daar wil hê nie, want die ongerepte eenvoud van die plek is wat ons so aantreklik gevind het. "
"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."
"Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!"
"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."
"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "
"Enige tyd een van die bestes in die land. Veilig met pragtige staproetes, hengelparadys. Dis die plek vir lekker rus en sommer net lui wees."
"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "
"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "