Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Die lekkerste wegbreek plek in SA! Die kinders is mal oor Jongensfontein. "
"The beach is the most beautiful in South Africa and the lagoon perfect for children. "
"Rustige plekkie ver genoeg van die massas en naby genoeg om rond te ry en dinge te doen. Mooi skoon strand ook."
"We were upgraded to unit 62 at Brenton Park, which had the most amazing views."
"Dit is lastig dat die enigste twee kruideniers winkels om 18:00 toemaak - inteendeel personeel by beide was alreeds om 17:45 nie gretig om van hulp te wees nie. As 'n besoeker dus saans eers rondom hierdie tyd daar aankom - sorg dat u reeds u aankopies gedoen het! Het bogenoemde 4 aande in 'n ry ervaar."
"George is vir seker die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd teëgekom het - hou so voort George Munisipaliteit!"
"Tergniet self is 'n baie mooi dorpie. Alles is netjies en die mense is almal baie vriendelik. "
"Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken. "