Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Tuinroete

Eagle's Nest

"Beslis 'n besoek werd. Pragtige natuurskoon en baie om te doen vir die hele gesin."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshine Beach Cottage

"'n Fantastiese plek vir 'n gesinsvakansie."

Campher's Drift, Tuinroete

28 On Caledon

"Pragtig, boomryk en rustig en baie spasie."

Voorbaai, Tuinroete

La Palma Villas 35

"Baie sentraal geleë en naby alles wat jy nodig het. "

Nature's Valley, Tuinroete

SANParks Natures Valley Rest Camp

"Dit is sekerlik die mooiste plek in SA. "

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Dis 'n pragtige dorp en so rustig. Mal daaroor."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"A quiet, clean, safe natural environment. Beautiful beaches and interesting history. One of the few places where you felt safe leaving your doors and windows open."

Jongensfontein, Tuinroete

SeeBries

"Enige tyd een van die bestes in die land. Veilig met pragtige staproetes, hengelparadys. Dis die plek vir lekker rus en sommer net lui wees."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Wag-'n-Bietjie

"Netjiese, rustige dorp met baie "hidden treasures". Sal beslis weer gaan kuier."

Hersham, Tuinroete

A Bit of Home

"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Algemene kostes vir uiteet en drinkgoed is baie duur."

Oudtshoorn, Tuinroete

Earthbound Guest House

"Het KKNK baie geniet. Skoon dorp en omgewing."

De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Lekker warm plattelandse dorp."

Heroldsbaai, Tuinroete

Coo-ee 9

"Wonderlik gewees."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Ek en my gesin hou baie van Mosselbaai en hul vriendelike mense."

Blad
Blad 227 - Wys 6781 tot 6810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang