Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die dorp of stad is skoon gewees toe ons daardeur is."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Unit 80

"Een van die mooiste dele in ons land!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Lieflike vakansiebestemming."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Net eenvoudig fantasies!"

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Stroois

"'n Heerlike vakansieplek!"

Hartenbos, Tuinroete

Seaview Lodge

"Ek het my hart verloor in Hartenbos!"

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Oudtshoorn is 'n netjiese en skoon dorp. Daar is baie om te sien en te doen. Hoogs aanbeveel!"

Vleesbaai, Tuinroete

Lekker Lê

"Veilig en baie rustig."

Hartenbos, Tuinroete

Goedgenoeg

"Heerlike plek om te rus. Genoeg kindervriendelike aktiwiteite in die onmiddellike omgewing. "

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige Karoo-dorpie met gasvryheid. "

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"George is baie sentraal geleë."

Jongensfontein, Tuinroete

Aloe View Homestay

"Jongensfontein is beeldskoon en rustig. Lekker stand vir kinders, visvangplekkies en kan heerlik gaan stap. "

Tuinroete

Strandlopertjies Cottage

"Pragtig in die lente."

Reebok, Tuinroete

De Langer Bly

"Dis pragtig. Ons kan nie vir 'n beter plek gevra dit nie."

Reebok, Tuinroete

Seefront Familie Huis

"Sal beslis weer Reebok toe wil gaan."

Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering

"Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak."

George, Tuinroete

Lientjies Overnight

"Mal oor George. Nog plaasatmosfeer, maar ook inkopieparadys."

Mosselbaai, Tuinroete

Sieniesee

"Dorp se strate is te besig. Buite woongebiede is tops."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton Blue

"Baie veilige en goeie area."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see."

Jongensfontein, Tuinroete

Amazing Modern Beach House

"Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!"

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen."

Hartenbos, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker."

Blad
Blad 243 - Wys 7261 tot 7290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang