Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Anlie U. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
Dis waar ons wortels begrawe is, dis waar ons tuis is.
Stephen D. - 14th September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna has a lot to be explored, didn't get time for this, but maybe next time for sure.
Mogamat E. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
Absolutely beautiful.
Leigh J. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
The Garden Route is truly one of the best destinations I have been in worldwide - exquisite!
Claudia F. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
Ek het my hart verloor op die Tuinroete. Die beste roete vir 'n vakansie. Dit is veilig, pragtige uitsig en omgewing met die pragtigste dorpe, elkeen met sy eie interessante geskiedenis.
Lourens M. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
A place to make home.
Chris F. - 14th September 2020
staying in Tuinroete
Die perfekte weer so vroeg September was n absolute bonus. Winter se snerpende koue was verby, en tog was die dagtemperature gematig. Ons sal sekerlik weer in die tyd kom kuier.
Rudie V. - 13th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience.
Johan C. - 13th September 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Het die stilte en die verblyf geniet.
Tertia V. - 12th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker vakansiebestemming, vriendelike mense.
Jonathan P. - 12th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi.
Kerri-ann W. - 11th September 2020
staying in George, Tuinroete
George is amazing!
Eugene P. - 11th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar.
Elmarie V. - 10th September 2020
staying in Tuinroete
Baie mooi.
Cedric L. - 10th September 2020
staying in Tuinroete
Pragtig daar!
Lucas L. - 9th September 2020
staying in George, Tuinroete
The new coffee shop at the top of York street was perfect for our work away from workspace. Streets are quiet and service was good everywhere.
Dmitri M. - 9th September 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Groot-Brakrivier is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Oudtshoorn en George. Perfekte langs die seevakansie tuiste met lekker stappies op die strand indien jy nie wil uitry nie.
Leonie R. - 8th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te sien en te doen.
Naziema R. - 8th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie lekker plek om te besoek met vele besienswaardighede.
Ina V. - 8th September 2020
staying in Tuinroete
Nog altyd op my lysie van to do gewees, ek sal beslis weer teruggaan!
Corne H. - 8th September 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Ons het De Dekke-restaurant besoek en dit was 'n baie lekker kuier.
Roumellia M. - 8th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het.
Vivien M. - 8th September 2020
staying in George, Tuinroete
Baie om te sien en te doen in en om George. Al die passe is die moeite werd om te ry.
Arina B. - 8th September 2020
staying in Tuinroete
Pragtige omgewing alhoewel baie eetplekke op R62 gesluit was.
Edmund J. - 7th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is die plek in die Suid-Kaap (Tuinroete) vir 'n vakansie. Skoon en redelik veilig.
Lindy H. - 7th September 2020
staying in Tuinroete
Stunning.
Johan C. - 7th September 2020
staying in Tuinroete
Beste deel van die land.
Elaine S. - 5th September 2020
staying in Tuinroete
Oorgenoeg om te doen, en baie bekostigbare besoekpunte.
Elaine S. - 5th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te doen, maar jy moet beslis 'n paar rand ekstra in jou sak hê om die plesiertjies te geniet.
Antoinette M. - 5th September 2020
staying in Tuinroete
Lovely opportunities to travel the back roads.
Turid D. - 4th September 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Fantastiese buitelewe. Die rivier is 'n pluspunt! Pragtige wandelpad langs die rivier af. Geen restaurante met 'n see-uitsig nie, dis teleurstellend, behalwe die gholfbaan. (Mooi uitsig). Die naaste restaurant met 'n see-uitsig is in Jongensfontein en dit was albei kere dat ons daarheen was toe? Seker net oop in seisoen? Baie lekker hoender by Freekin Cicken geëet. Hulle is oop tydens beurtkrag!
Lillian Marguerite V. - 3rd September 2020
staying in George, Tuinroete
Ek dink die stadsraad behoort al die indringerplantegroei om die dorpsdam uit te roei en dat 'n gefokusde bemarkingsstrategie nodig is - ek weet nie eintlik waarvoor George bekend is nie en kon ook nie veel fabriekswinkels opspoor wat ek in my onkunde gedink het daar sou wees nie.
Elmarie L. - 3rd September 2020
staying in Tuinroete
Highly recommended.
Greg B. - 2nd September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Great little town. Thanks for a super stay.
Wallace B. - 2nd September 2020
staying in Tuinroete
Die Tuinroete is altyd die moeite werd, alhoewel die Covid-19 (hopelik net tydelik) 'n groot demper op alle sosiale aktiwiteite en uitstappies plaas.
Caroline D. - 1st September 2020
staying in Tuinroete
Pragtige uitsigte.
Hester N. - 1st September 2020
staying in Tuinroete
Dit is lekker om te besigtig, ons het dit nodig gehad na ons besige lewe. Ons het afgesluit en God se skepping ingeneem.
Loekie V. - 1st September 2020
staying in Tuinroete
Aangename wynproe gehad by by De Kranz. Ongelukkig onprofessionele behandeling by Boplaas ervaar en geen wynproe fasiliteite by Calitzdorp Cellars.
Martin B. - 31st August 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Alles wat mens nodig het is sommer lekker naby. George en Mosselbaai is ook naby vir meer aktiwiteite.
Jeannie M. - 31st August 2020
staying in George, Tuinroete
Beautiful city, incredible mountain backdrop. Well maintained roads and public transport.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za