Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Naby geleë aan al die plekke wat jy inkopies wil doen en selfs wil besoek. Mosselbaai my hart se punt"
"Die Ou Tronk was vir my 'n hoogtepunt en wonderlike ervaring van 'n eens plek van gevangenis en dood en die alternatiewe narratief van vergifnis, lewe, hoop en geleenthede en 'n toekoms vir almal wat die keuse maak om uit hulle eie 'tronk' te stap om 'n nuwe storie te skryf. Die verlede leer ons baie lesse en die Ou Tronk se unieke transformasie inspirerend."
"Baie rustig en baie mooi. Net die strand is nie regtig maklik bereikbaar vir mense in 'n rolstoel nie."
"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."
"We literally only overnighted and arrived after dark and left first thing the next morning, so didn't really have a chance to explore Riversdale."
"Plettenberg Bay is great lots of good stuff to do there. Can recommend seafood at Mobys and the Robberg Marine Nature Reserve."
"Grootbrakrivier is 'n pragtige omgewing met verskeie besienswaardighede en aktiwiteite."
"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."
"Ek sal eerder na Sedgefield, Knysna, Hartenbos of Mosselbaai gaan. Buffelsbaai se strand vir swem is baie lekkerder omdat daar nie oral bloublasies is nie en Sedgefield se strand en rivieroewer is pragtig vir stap."