Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.

Hartenbos, Garden Route

De Branders Nr 48

"As oud Mosselbaaier, sal Hartenbos my altyd na aan die hart bly. Baie sentraal, jy kan lekker dag uitstappies na naburige dorpe hê."

Plettenberg Bay, Garden Route

Mandalay Guest House

"Een van ons land se mooiste plekke."

Hartenbos, Garden Route

Riviera Hotel

"Lieflik vir buite seisoen ... en naby groter sentra."

Herold's Bay, Garden Route

Oupa se Pitte Top Unit

"Haroldsbaai is baie rustig,veilig en sommer alles wat jy nodig het om te rus en jou siel te voed. Baie dankie aan LekkeSlaap se diens! Blyplek was volledig toegerus met meer as ons verwagtinge. Uitsig baie mooi. Sal waarlik weer van julle gebruik maak."

Wilderness, Garden Route

Beach Villa Wilderness

"Very beautiful. Definitely coming back. "

Hartenbos, Garden Route

Hartenbos Accommodation

"Buite seisoen baie stil. Daar gaan nie veel aan nie. In seisoen is dit baie besig, met duisende mense, maar ons hou daarvan so, want ons wil ook deel van die baie wees. Baie konserwatief, spreektaal is Afrikaans."

Knysna, Garden Route

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Voel net jammer vir die brand wat plaasgevind het. Kry die boere so jammer. "

Oudtshoorn, Garden Route

Langenhoven B&B

"Baie om te doen en sien. Sal beslis teruggaan."

Die Voor Bay, Garden Route

Vista Bonita Apartments

"Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!"

Wilderness, Garden Route

Old Post Office Lodge

"Beeldskoon met unike karakter."

Riversdale, Garden Route

Oakhurst Guest House

"'n Pragtige plattelandse dorp, mooi uitsig op die berg. "

Little Brak, Garden Route

At Whale-Phin Guest House

"Reebok is enig in sy soort - jy moet dit ervaar om te kan verstaan."

George, Garden Route

ArendsRus Country Resort

"Pragtige, rustige dorpie."

Hartenbos, Garden Route

Oester 202

"Beslis 'n plek waar ek my wil/sal vestig."

Still Bay, Garden Route

See-Struis

"Oos en wes, Stilbaai is pragtig met daardie "hier sal ek graag wil bly"-gevoel. "

Knysna, Garden Route

Isola Bella

"We ate at East Head Café, great!"

Paradise, Garden Route

Estuary Rest

"Baie besienswaardighede en dinge om te doen."

Myoli Beach, Garden Route

The Gull

"Pragtige skoon strand."

Jongensfontein, Garden Route

Leben Seehuisie

"Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak."

Riversdale, Garden Route

Schoongelegen Rooms

"Genoeg eetplekke, ens. en baie plekke soos die Ou Tronk om te besoek."

Keurboomstrand, Garden Route

O So Kozi

"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"

Mossel Bay, Garden Route

Point Village Hotel

"Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!"

Die Voor Bay, Garden Route

Sea Cottage 21

"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."

Oudtshoorn, Garden Route

21OnKleinKaroo

"Oulike dorpie. Wens ons het meer tyd gehad."

Myoli Beach, Garden Route

Eagle's Rest on Sea

"Stil en heerlik ongerep."

Oudtshoorn, Garden Route

Oppi Draai

"Mal oor Oudtshoorn!"

Page
Page 270 - Showing 8071 to 8100
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers