Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Voorbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Baie kinder- en gesinsvriendelik en dit kom veilig voor. "

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."

Paradys, Tuinroete

Hideaway Guest House

"Pragtige omgewing, gerieflik geleë in Knysna en die Tuinroete."

Pinnacle Point, Tuinroete

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Pinnacle Punt is 'n pragtige bestemming."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"Skoon, wonderlike klimaat.. Beslis 'n uitstekende vakansiedorp."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Die aandete by die watermeul was 'n ervaring."

Santosbaai, Tuinroete

La Vue

"Baie sentraal. "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Beïndruk deur rit na die Groot Brakriviertoe"

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 44

"Wonderlike ontwikkeling/vernuwing tans in Hartenbos."

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Lekker visvang-area en pragtige strand met uitsonderlike rotsformasies."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Soos altyd. Asemrowend!"

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Baie mooi strand en ons het ook 'n paar dolfyne gesien."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 80

"Hartenbos is 'n lieflike dorp met vriendelike mense. Ons het die Boeremark wat op Saterdae gehou word baie geniet. "

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"Ongelooflike vriendelike mense, lekker restaurante en 'n skoon en rustige dorp, maar jy voel nie soos in sommige strandoorde buiteseisoen dat jul amper die enigste mense is wat daar kuier nie."

Hartenbos, Tuinroete

Alikreukel b29

"Oulike dorpie en lieflike strand."

Ruiterbos, Tuinroete

Sunflower Cottage

"Gaan doen al die "back roads" in die omgewing. Ook die ou Montagu-pas. Pragtig. "

Witsand, Tuinroete

Barnacles

" Pragtige natuurskoon."

Joubertina, Tuinroete

Bethany Farm

"Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt."

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Nice and quiet place, but we didn't have time to really look around."

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Wens ek kon permanent soontoe trek, baie mooi plek. "

Keurboomstrand, Tuinroete

O So Kozi

"Enrico's is the best restaurant in the area."

Wildernis, Tuinroete

The Old Trading Post

"We were only in Wilderness for a day, but it felt like a week! So beautiful and relaxing - a gem to be sure. The Map of Africa is well worth the trip into the hillside. Gorgeous place - we will have to come and explore some more. The beaches still seem untouched and pristine. Can definitely recommend a long stay in this area if you need to clear your head."

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"Mal oor Stilbaai. Goeie plek vir mense van alle ouderdomme. "

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Baie lekker vakansiebestemming - naby George, Knysna en Mosselbaai."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Dit is altyd lekker daar. Die weer is goed en daar is soveel om te doen en te sien en 'n mens kan kies en keur uit die verskeidenheid restaurante."

Keurboomstrand, Tuinroete

Bos en See

"Daar is maar net een Keurboomstrand - ons gunstelingplek langs die Suid-Afrikaanse kus."

Blad
Blad 277 - Wys 8281 tot 8310
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang