Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Mosselbaai is prentjiemooi. Altyd 'n plesier om te besoek. Genoeg dinge om te doen, en mooi uitsigte oral."
"George is 'n warm dorpie wat naby alles is wat mens graag in vakansie sou wou sien. Met die wynplase en die aaarbeiplaas maak dit 'n onvergeetlike wegbreek."
"Dit is 'n pragtige dorp. Ons het net die grotte gesien en by Karoo Pot geëet - wat 'n lieflike restaurant. Daar is nog soveel meer wat ons wou doen. Ons sal beslis weer gaan vir die volstruise en Cango Wildlife. En ons sal weer by Tokka-Tokka oorbly indien moontlik!"
"Fantastiese weer, heerlike eetplekke, vriendelike, hulpvaardige inwoners, maar die netheid en algemene toestand van die dorp, strande, strate ens. is prysenswaardig. Het laas in Europa sulke flukse werkspanne soos Mosselbaai s'n gesien sypaadjies en strate skoonvee. Geen wonder hulle is die top-dorp in die land nie!"
"Goeie basispunt om die tuinroete verder te besoek of oor die berg te skuif na Oudtshoorn en die volstruisplase."
"Knysna is an incredible holiday destination! There is so much to do and see in and around Knysna. You will have to go back! Definitely one of my favourite towns to visit."
"Beautiful little town, so peaceful and quiet. Lovely little shops and restaurants. Will definitely visit Stilbaai again."
"As the fastest growing city in SA, George it is doing a great job. Mall is all you can ask for. New restaurants were excellent."
"Die mense is baie vriendelik. Dit is huis weg van jou huis. Dankie Mosselbaaiers."
"Great place for a relaxed beach holiday, especially if you love fishing."
"Oudtshoorn is 'n besonderse plek met baie geskiedenis. Baie plekke om te besoek in die omgewing. Was al baie voorheen hier en sal weer kom."