Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Kom al vir baie jare Hartenbos toe, vanaf ek self kleuter was. Beste bestemming vir vakansie."
"The establishment provides everything you need for a short stay in Knysna. Well-positioned, comfortable, well-priced, and clean and the service is good."
"Ek het Mossebaai vir 'n deurgangsroete gebruik. Ek is seker dat indien mense 'n paar dae wil oorbly, dit ook 'n goeie opsie sal wees"
"Lovely little town with a very quaint feel. A must whilst traveling to Cape Town."
"We visited the Cango caves. I last visited Cango Caves 38 years ago and it was like a new experience this time. Would love to visit Oudtshoorn again."
"We were disappointed with the increase in petty crime and locals not very friendly with visitors. It appeared that local authorities singled out vehicles with GP number plates."
"Vir 'n rusvakansie of -wegbreek is dit puik, die hele atmosfeer laat jou sommer klaar ontspan, daar is baie restaurante en die meeste is pet-friendly."
"Daar is baie dinge om te doen in die George-omgewing. Natuurskoon, passe uitry, koffie winkels, Berry-plase ens."
"Die dorp is skoon. Gerieflik, alles is bekombaar, mall net om die draai van alles. Die punt is wonderlik en rustig en om die branders en dolfyne en walvisse te sien, is 100% 'n gawe van Bo."
"Dit is 'n baie mooi plek met soveel strande om te besoek. Die mense is so vriendelik en behulpsaam om te help. Baie mooi plek."