Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.

Knysna, Tuinroete

Brenton On Rocks

"Merk agteruitgang op wat Knysna se dorpsgebied betref in vergelyking met wat ons gewoond was in die verlede."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"Die Spar, De Dekke setrum en wassery is goed geleë naby die gastehuis. Besoek gerus die ander plekkies in en om die area, bv. die Rococo Chocolaterie, die Kleine Loerie Bakkery en die Boplaas-wynstal by Klipheuwel op die R102 naby Kleinbrak."

Nature's Valley, Tuinroete

Amicus

"Still an amazing holiday destination and chill place."

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Fantastisie plek vir 'n gesinsvakansie met hope vermaak vir die hele gesin."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Route 62 from Ladysmith side absolutly terrible and we should have taken N2, 40 km shorter than route 62."

George, Tuinroete

The Frangipani Self-catering

"Ongelukkig net in George oornag en nie tyd data spandeer nie."

Joubertina, Tuinroete

Bethany Farm

"The best thing about Joubertina is Cynthia's cheese cake and homemade bread, and roadside 'stall' on the R62 - a tiny complex of shops and a diner. Don't miss it."

Nature's Valley, Tuinroete

Alliegeld Nature's Valley

"Mooi, kan lekker ontspan. Velige bestemming."

Mosselbaai, Tuinroete

Huisie van Harte

"We love Mosselbay and will return."

George, Tuinroete

Edennook

"Skoon en netjies."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Six Whale Rock Gardens

"Picturesque. Nice restaurants in town. Lovely hiking trails. Shopping."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Vreeslik mooi, en die winkels veral is topgehalte."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Unit 80

"Nice place, but unfortunately we could not swim in the sea due to the shark attack. But the beaches were lovely."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"The whale sightings were awesome."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Denne Country Guest House

"Wonderlike toeriste-aantreklikhede om te besigtig!"

Knysna, Tuinroete

Brenton Breakers

"'n Plek waarna ons keer-op-keer terugkeer."

Oudtshoorn, Tuinroete

Riverside Guest Lodge

"Kultuurryke en historiese dorp met wonderlike "skatte" om te ontgin!"

Mosselbaai, Tuinroete

Golf Paradys

"Net dat ek Mosselbaai gaan mis."

George, Tuinroete

Over the Mountain Guest Farm

"Hartenbos en Mosselbaai is vir my die plekkie om te gaan. George is nie ver van hulle nie, maar Mosselbaai bly nog steeds my hart se punt."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Tergniet Stay

"Ideale wegbreek - rustig."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Stil, rustige plek. Nie baie groot winkels nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 403

"Mosselbaai het ons harte gesteel. Die strate, strande en omgewing is pragtig en skoon. Al die mense is baie vriendelik. Dit is definitief my nuwe, permanente vakansieplek."

Tuinroete

Oudemuragie Guest Farm

"Soveel verskeidenheid."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Interessant stories oor spook-legende, heerlike restaurant Hungry Ghost met lekker kos en waarde vir geld."

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang