Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Michelle L. - 4th July 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Pragtig.
Jeremiah B. - 4th July 2019
staying in Loerie Park, Tuinroete
Dit was redelik maklik om die plek te kry. Die area is baie rustig, skoon en vriendelike warm mense.
Christo L. - 4th July 2019
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Rus vir die siel met eindelose strande.
Valerie S. - 3rd July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Absoluut rustig. Pragtige natuurskoon is onbeskryflik mooi en die omliggende Plett, Knysna, George, Mosselbaai en Oudtshoorn is naby en heerlik om te verken.
Evelyn D. - 3rd July 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Boomryke plek. My bewonder aan die natuur. Die mense behandel jou met soveel respek.
Ian S. - 3rd July 2019
staying in George, Tuinroete
Pragtige dorp en mal oor George.
Jade R. - 3rd July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Cute, small town, has everything you need. Close to Knysna.
Dean V. - 2nd July 2019
staying in Infanta, Tuinroete
As jy rustigheid soek is dit die plek. Die mense gaan uit hul pad om jou te help en tuis te laat voel. Sal weer gaan, maar meer in die somer maande.
Koos J. - 2nd July 2019
staying in Bodorp, Tuinroete
Die omgewing is mooi, netjies en skoon, en naby al die belangrike restaurante, winkels, ens.
Sandra V. - 2nd July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Was mallekker en die plaaslike mark uitstekend.
Martin G. - 2nd July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Stil dorpie met vriendelike mense.
Carl S. - 2nd July 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Die dorp en omgewing is baie netjies.
Neil V. - 2nd July 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Excellent venue with amenities in close proximity.
Isaiah K. - 2nd July 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
'n Pragtige bestemming. Die enigste probleem is dat die swemstrand relatief ver van Stilbaai-Wes is.
Juan T. - 2nd July 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Mooiste plek ooit!
Deon D. - 2nd July 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
In my opinie die beste bestemming in Knysna.
John L. - 2nd July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekend!
Bertus O. - 2nd July 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Gourits is 'n baie lekker plek om vakansie te hou dis lekker stil. Die meeste van die goed wat 'n mense nodig het is beskikbaar in die dorp.
Irma E. - 1st July 2019
staying in Heatherlands, Tuinroete
Goeie area.
Waldheim B. - 1st July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Goeie wegbreek vir families.
Saritha S. - 1st July 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Veilige plek en hondvriendelik!
Mario V. - 1st July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons was al voorheen daar, maar dit bly lekker en die mense is warm en vriendelik.
Megan V. - 1st July 2019
staying in The Island, Tuinroete
It is a very quiet, peaceful and safe place to visit.
Grant E. - 1st July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ek is absoluut verlief op die dorp en gaan dit beslis weer besoek.
John K. - 1st July 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek.
Marionette O. - 1st July 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Fantastiese bestemming, maar winkels maak hopelik te vroeg toe.
Stephanie J. - 1st July 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Ek sal niks byvoeg of wegneem nie, dit is perfek nes dit is.
Marissa V. - 1st July 2019
staying in Heuwelkruin, Tuinroete
Veilige en netjiese buurt.
Allen T. - 1st July 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
See stars.
Cathleen H. - 1st July 2019
staying in Lake Brenton, Tuinroete
Aangename ervaring, die bokkies en die voëllewe.
Thys D. - 1st July 2019
staying in Tuinroete
Die Tuinroete bied ongeëwenaarde uitsigte en Blouvlag strande.
Ronelle S. - 1st July 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Sentrale ligging, veilig en baie mooi.
Colleen T. - 30th June 2019
staying in George, Tuinroete
My gunsteling-wegbreekplek.
Stella V. - 30th June 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Heroldsbaai was verrassend mooi!
Adriaan O. - 30th June 2019
staying in Rexford, Tuinroete
Asemrowend, stil en rustig. Wat `n prag omgewing.
Lawraine P. - 30th June 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Great and peaceful surroundings. Schools and more shopping outlets needed.
Jan D. - 30th June 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Fantasties.
Greg W. - 30th June 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
In winter the shops close very early.
Cobus P. - 30th June 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Dit was puik!
Randell B. - 29th June 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Baie mooi. Sal regtig weer kom.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za