Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.
"Volstruisplaas net bietjie te duur vir die min wat mens te sien kry, Kangogrotte was ons hoogtepunt."
"Al die dele wat ons besoek het, was mooi en skoon gewees. Verkeer soms druk, maar te vestane. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil maak om te herlaai en te ontspan."
"Baie mooi, sal definitief weer besoek, maar daar kort meer bekende wegneem eteplekke in die area veral vir tieners."
"Vriendelike plekkie met mensies daarin, elke oomblik van George geniet."
"Knysna is one of the best vacation destinations. Absolutely beautiful place and friendly people."
"Dit is opvallend die goeie kliëntediens en 5 ster-toerismegeöriënteerdheid in die Oudtshoorn-omgewing."
"Kan beslis deurgaan Mosselbaai toe en 'n dag daar spandeer. Dit is nie ver om te ry nie."
"Baie om te doen vir die hele gesin! Baie lekker eetplekke. Ek sal vir seker ook Bramon Wine Estate voorstel vir middagete en lekker wyn en Enrico's vir aandete."
"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."