Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."
"Awesome plek wat baie bied vir toeriste. Sal enige tyd daar vakansie kom hou!"
"Elephant park was splendid. Lots to do around Plettenberg Bay. Summer time I can see you just relaxing at the beaches."
"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."
"We love the whole of the Garden Route. It was our first stay in Reebok and we will definitely go there again."
"Mooi landskap en vriendelike mense waar jy ookal gaan. Net 'n fees om deur al die dorpies en klein versteekte juweeltjies te reis."