Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Een van die beste plekke in SA vir 'n vakansie. Vriendelike mense en die dorp is uiters netjies en skoon."
"Redberry Farm se maze is pret, daar is ook talle ander dinge om te doen op die plaas. Strande wat ek aanbeveel: Heroldsbaai, Victoriabaai en Gwaing-beach (pragtige strand, klein en afgesonder, wel grondpad om daar uit te kom). Die Power van 2.5 ure treinrit deur die Outeniekwaberge is 'n moet, dis pragtig! Die museum self is ook die moeite werd, hul het 'n baie groot collection van ou karre en stoomtreine. Montagu Pass is ook pragtig, dis so 'n uur se ry en is wel grondpad, jy't nie 'n 4x4 nodig nie."
"We loved the forest walks and canoe trip. The surrounding area is beautiful. There are also country markets in George and Sedgefield on Saturdays."
"Visvang vir die manne, in die rivier as die wind nie saamspeel nie, en see toe op windstildae. Heerlike koffie- en kuierplekke vir die dames terwyl die manne uitgaan water toe."
"Dis hartsmense en baie vriendelik. En die skoonste dorpie ooit. Mal oor al die winkeltjies en eetplekke. Kon ongelukkig nou nie almal se kos gaan proe nie. Stilbaai, ek kom beslis weer kuier."
"Plettenbergbaai is baie asemrowend en goed geleë vir die strande en omliggende buitemuursaangeleentheid."
"Besighede was nie oop nie oor die Paasnaweek nie. Vakansie-atmosfeer is fantasties met goeie water-vermaaklikheid."
"Great family holiday location. Lots of fun things to do and the views are incredible."