Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Philip V. - 26th November 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
'n Baie lekker toerismebestemming met goeie fasiliteite en lekker watersportgeleenthede. 'n Besonderse rustige, klein dorpie, maar naby genoeg aan George as jy die behoefte aan 'n mall het!
Jacques L. - 26th November 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Die beste deel van die Tuinroete.
Andy G. - 26th November 2018
staying in Infanta, Tuinroete
Infanta has little in the way of restaurants, shops and bars, so you need to bear this in mind when staying there.
Coenie V. - 26th November 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Lekker.
Jan V. - 26th November 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Wat 'n juweel! Van die mooiste natuurskoon denkbaar. Skoon en veilig.
Rozaan L. - 26th November 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Wonderlike dorpie.
Annemieke O. - 26th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!
Miranda V. - 26th November 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Wat 'n lieflike, rustige, skoon en knus plek! Hier sal ons wil bly.
Bridget A. - 26th November 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand seems lovely.
Jolize V. - 25th November 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Albei restaurante het uitstekende spyskaarte vir vakansiegangers.
Deon L. - 24th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Bietjie kommersieel sou ek dink.
Johann V. - 24th November 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Kom kyk self en geniet die natuur en dierelewe. Genoeg geveerdes om jou besig te hou en selfs 'n bosbok wat kom kuier.
Liz F. - 23rd November 2018
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Baie mooi en veilig - hou van die restaurant op die strand.
Andrew D. - 23rd November 2018
staying in Infanta, Tuinroete
Seems to be mainly a fishing spot. Not much swimming area. The Infanta Park has great lawns for kids to play on at the back.
Annette H. - 23rd November 2018
staying in Glentana, Tuinroete
Regtig top-klas.
Rienie D. - 22nd November 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige plek met pragtige strande en baie winkeltjies wat jy kan besoek.
Corrie S. - 22nd November 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Een van die beste bestemmings om te gaan herlaai.
Petra F. - 21st November 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Rustige, stil omgewing.
Myra Y. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Fantasties bestemming vir vakansie. Alles wat jy nodig het is in Hartenbos. Ideaal vir ouers met kinders oor die feesgety. Belangrik is dat Hartenbos uit verskillende areas bestaan, soos Voorbaai, Diaz Strand wat nie loopafstand van Hartenbos is nie. Ek dink dit is belangrik vir potensiële besoekers om te weet die ligging waar hulle verblyf gaan wees veral as daar kinders in die familie is wat van die fasiliteite van Hartenbos wil gebruik maak.
Betsie L. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Heerlike vakansie atmosfeer. Hartenbos bly maar lekker.
Janine K. - 20th November 2018
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Stunning! Definitief 'n plek vir jou "bucket list"!
Thys F. - 19th November 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Dit is ‘n entjie weg van die gewoel af so vir my is dit ideaal. Maar na genoeg as jy deel wil wees van die vakansie bestemming.
James A. - 19th November 2018
staying in Hoekwil, Tuinroete
Baie mooi area.
Alan F. - 19th November 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Hoop om Januarie weer daar te gaan.
Deb J. - 19th November 2018
staying in Glentana, Tuinroete
Cute little seaside spot. Great for dolphin watching and total R&R.
Marie F. - 19th November 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Baie lekker om vakansie te hou. Skoon en netjies.
Helena S. M. - 18th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Seefront moeilik bereikbaar as jy nie van ATKV akkommodasie gebruik maak nie.
Dewald O. - 17th November 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet.
Anna J Van De V. - 17th November 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
'n Moet op enige besoeker se roete.
Sebetso N. - 16th November 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Get family activities that the trip will be unforgettable.
Tom V. - 16th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Puik vakansieoord vir oud en jonk.
Linda H. - 15th November 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en grootte van die dorp. Ons het 'n paar huisies langs die see verwag maar 'n lewendige, uitgebreide stad gekry met pragtige groot huise, 'n bedrywige besigheidsarea en wonderlike natuurskoon! Gaan kyk gerus, dis pragtig!
Etienne D. - 15th November 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wonderlik!
Joelene J. - 15th November 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Sien sterre.
J.s. K. - 14th November 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie lekker plek.
Christell F. - 14th November 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen. Skoon en netjies.
Jaco S. - 14th November 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Mooiste dorpie!
Rudolph O. - 13th November 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Great family beach area.
Grobler A. - 13th November 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Lieflike en veilige strand met pragtige getypoel, naby N2 en winkelkompleks.
Yeshodah B. - 13th November 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za