Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3183 resensies.
"Henly-on-Klip was 'n verrassing om deur te ry, sal graag meer wil explore."
"Moeilik om daaroor kommentaar te lewer. Plakkers oral. Sommige paaie onbegaanbaar."
"Die gastehuis was perfek geleë vir die area wat ons besoek het en in Pretoria is daar soveel besienswaardighede om te besoek."
"There are a lot of places that are undiscovered in our city that we are not aware of."
"Bronkhorstspruitdam is 'n pragtige en veilige area met 'n vulstasie en supermark. Ideale plek as jy van watersport hou of net wil rus."
"Winchester also allowed our special request as we were a group of runners we requested to go back and take a shower before we leave they allowed us and issued rooms for that although we could not go back but thank their kindness."
"Ons was daar vir die Afrikaans is Groot-vertoning. Dit was lekker vir 'n naweek, maar dan wil ek terug platteland toe."
"Sal nou nie vakansie wil hou in Johannesburg nie, maar geniet die inkopiesentrums."