Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Johannesburg is 'n groot stad wat baie bied! Dit is ongelooflik groot en daar is baie om te doen."
"Waarom enige toeris Johannesburg wil besoek is onbegryplik vir my. Ek gaan net soontoe vir besigheid."
"Henly-on-Klip was 'n verrassing om deur te ry, sal graag meer wil explore."
"Moeilik om daaroor kommentaar te lewer. Plakkers oral. Sommige paaie onbegaanbaar."
"Die gastehuis was perfek geleë vir die area wat ons besoek het en in Pretoria is daar soveel besienswaardighede om te besoek."
"Winchester also allowed our special request as we were a group of runners we requested to go back and take a shower before we leave they allowed us and issued rooms for that although we could not go back but thank their kindness."
"Ons was daar vir die Afrikaans is Groot-vertoning. Dit was lekker vir 'n naweek, maar dan wil ek terug platteland toe."